Ekonomiese aanduiders : 2 Mei 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R12.60 ( R12.31) Rand / euro R15.13 ( R14.92) Rand / Britse pond R17.13 ( R16.95) VSA dollar / Bitcoin $9 068 ( $9 312) Brent…
Rand / VSA dollar R12.60 ( R12.31) Rand / euro R15.13 ( R14.92) Rand / Britse pond R17.13 ( R16.95) VSA dollar / Bitcoin $9 068 ( $9 312) Brent…
Motoriste het vanoggend wakker geword met rekord hoë brandstofpryse, terwyl die rand weer eens stewig gedaal het teenoor die dollar. Petrol is van middernag af 49 sent per liter duurder,…
Alhoewel Cyril Ramaphosa uit die vakbondwese kom, is nie alle vakbonde hom noodwendig goedgesind nie. Dit het geblyk uit ‘n Werkersdag toespraak van NUMSA se hoofsekretaris, Irvin Jim. Jim het…
Die vernietiging van voertuie asook die stroping van goedere by die Mooi Rivier tolhekke kan nie toegeskryf word aan die indiensneming van buitelandse bestuurders nie. Daar word wel van buitelandse…
Kankerpasiënte was van diegene wat in ‘n hospitaal in Natal op die vloere moes slaap. Die toestand van die Church of Scotland Hospitaal was skokkend, volgens die LUR van Natal,…
Die N2 hoofweg is weer geopen na protes optrede deur amokmakers met brandende bande. Groepe van tot dertig opstokers het die snelweg versper en motoriste moes van alternatiewe roetes gebruik…
Bosnië-Herzegowina beleef weer ’n politieke krisis, maar hierdie keer is dit van grondwetlike aard en kan lei tot ernstige verdeeldheid. Die verkiesingswette moes glo lank tevore reeds verander gewees het,…
Kort voor Donald Trump verkies is tot die amp van Amerikaanse Eerste Burger, het hy tekens getoon van aggressie – en daardie aggressie het na vore gekom toe hy in…
Die wêreld se oudste spinnekop, ’n valdeur kêrel, is dood na 43 jaar van ’n rustige ondergrondse lewe in ’n stil omgewing in Australië. Die wyfie spinnekop is vir jare…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy beleid ten opsigte van invoerbelasting op staal en aluminium tydelik aangepas en die Europese Unie daarvan vrygestel. Die toegewing is ook op Meksiko…
Die derduisende kiesers van Armenië het wel daarin geslaag om met voortdurende optogte die eerste minister te laat bedank, maar dit het weer ’n nuwe krisis ontketen. Die Suid-Kaukasiese volk…
Die eerste minister van Indië en die Sjinese president, Xi Jinping, het ’n ooreenkoms onderteken wat die grens tussen die twee lande tot ’n vredesterrein verklaar. Die ontmoeting tussen die…
Nuutste kommentaar