Trevor vra tronkstraf

Trevor Manuel het tydens ‘n paneelbespreking gesê dat persone wat betrokke was by die staatskaping tronk toe gestuur moet word.

Hy gaan verder en sê dat selfs tender regulasies gesystap moet word om genoeg oranje uniforms en boeie aan te koop vir diegene.