Monthly Archives: April 2018

Trump rig uitnodiging aan Poetin

Die Russiese president, Vladimir Poetin is deur president Donald Trump van Amerika tydens ’n telefoongesprek uitgenooi tot ’n ontmoeting, en van die geleentheid gebruik gemaak om hom geluk te wens…

Wonderkind wen skaak kompetisie

Vincent Keymer, wat in Duitsland beskou word as ’n wonderkind, het so pas die 50 “Grandmasters” van die skaakspel in die GRENKE Ope toernooi gewen. Met die klinkende oorwinning het…

Wêreld Nuusflitse – 5 April

Duitsland Die bewoording wat na die Nazi-tydperk verwys wat op ’n kerkklok gegrafeer was, is deur ’n onbekende uitgewis en vervang met ’n blink streep waar die inskrywing vroeër was….

Ekonomiese aanduiders : 4 April 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.82 ( R11.83) Rand / euro  R14.51 ( R14.56) Rand / Britse pond R16.64 ( R16.63) VSA dollar / Bitcoin $7 440  ($7 351) Brent Ruolieprys…

Hoe hanteer ons onreg?

1 Petrus 2:20 “ …… Maar as julle verdra wanneer julle goed doen en ly—dit is genade by God. Wie van ons ken nie die verlammende gevoel van onreg nie!…

Motorrubriek – Toyota Yaris 1,5 Sport

Van dag een af toe die Yaris sy verskyning op SA se paaie gemaak het, was dit ‘n baie gewilde motor. Aanvanklik was dit slegs beskikbaar met ‘n 1,3 liter…

Regering gee steeds geen aandag aan plaasmoorde

Die ANC se blinddoek-benadering tot die vlaag plaasaanvalle in die land sedert president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat grond sonder vergoeding onteien gaan word, laat ‘n veiligheidsleemte op plase wat…

Die land en Winnie

Dit gaan die normale regdenkende Suid Afrikaner se verstand te bowe dat daar so ‘n ophef gemaak kan word oor ‘n persoon wat nie net tronkstraf gekry het nie maar…

85 trekkers later geen oes

Die afgedankte president van Suid-Afrika het in sy wysheid in 2010 85 trekkers oorhandig om swart opkomende boere in Natal en Oos-Transvaal te help. Die projek genaamd Emasamini, wat beteken…

Mynbus met petrolbom aangeval

‘n Bus wat werkers in die Limpopo gebied vervoer is deur onbekende aanvallers met petrolbomme aangeval.  Ses werkers is dood in die aanval en 44 beseer. Onrus in die verarmde…

Loopfone verbied by grensposte

Nadat ‘n vroulike doeanebeampte op sosiale media opslae gemaak het oor haar kuiersessies op haar foon terwyl sy reisigers gehelp het by grensbeheer, het die regering nou skielik alle loopfone…

Brandstigter gevang

‘n Man is in Kaapstad gearresteer na hy vermoedelik vier brande gestig het op Tafelberg. Petrol en ander materiaal om brande mee te stig is by hom gevind. Dit bevestig…

Sonpanele verkoop soos soetkoek

In Europese lande verkoop sonpanele deesdae soos soetkoek in ’n poging om minder afhanklik te wees van die gas wat vanaf Rusland ingevoer word. Die sanksies teen Rusland, en die…

VSA wil optree ten Saoedi oor 11 September

Die Amerikaanse regering oorweeg ernstige geregtelike stappe teen Saoedi Arabië wat daarvan beskuldig word dat hulle verantwoordelik is vir die aanval op die Amerikaanse Wêreld Handelsentrum op 11 September 2001….

Klag teen Spaanse televisiediens ingedien

Die banneling, Carles Puigdemont, wat deur die Duitse owerheid gevange geneem is, het deur sy regsverteenwoordiger ’n klag gelê teen ’n Spaanse televisiediens. Televisiediens Telecinco het in Januarie vanjaar ’n…

Tesla roep duisende motors terug

Die tegnoloog, Elon Musk, se Tesla motorvervaardigers moes dringend optree en 123 000 van sy Model S motors terugroep nadat ’n ernstige vervaardigingsfout in die stuurmeganisme gevind is. Die optrede…

Dogter van spioen herstel na aanval

Die dogter die voormalige Russiese spioen wat saam met haar vader, Sergei Skripal, vergiftig is, is aan die herstel in ’n hospitaal in Londen. Yulia Skripal en haar vader is…

Sjinese ruimtetuig stort neer

’n Ruimtetuig van Sjina wat reeds meer as sewe jaar in ’n wentelbaan om die aarde diens verrig het, en nou teruggebring is na Moeder Aarde, het glo in stukke…

Ekonomiese aanduiders : 3 April 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.83 ( R11.75) Rand / euro  R14.56 ( R14.49) Rand / Britse pond R16.63 ( R16.55) VSA dollar / Bitcoin $7 351  ($7 695) Brent Ruolieprys…

Moeder van die buitebande sterf

Winnie Madikizela-Mandela, eks-vrou van Nelson Mandela is in die ouderdom van 81 jaar in die Netcare Milpark oorlede. Reeds in April 1986 het sy haar volgelinge  toegespreek in Munsieville en…

Oorspandering van staat kos verbruiker

Die verhoging van die BTW koers met 1 % op 1 April, die nuwe suikerbelasting en die massiewe brandstof verhoging op 4 April is die oorsaak van die staat se…

Generaal aangekla van haatspraak

Die VF Plus het besluit om maj. M.V. Mohlala van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) by die Gelykheidshof aan te kla vir haatspraak na sy uitlatings op sosiale media waarna…

Wet en orde?

Dit het aan die lig gekom dat sedert 2016 daar meer as 85 moord dossiere geopen is  in Natal. Van hierdie 85 is daar slegs een saak suksesvol afgehandel met…

Land van chaos

Die N3 snelweg was die teiken van mense uit informele nedersettings op Maandag 2 April 2018.  Die N3, R103 en R62 by die Mooirivier tolhekke is deur rampokkers blokkeer met…

Media dubbelstandaarde

Die media in Suid-Afrika handhaaf dubbel standaarde met die aanbied van nuus. Moorde, verkragtings en veral plaasmoorde word bykans verswyg deur die media,  maar sodra ‘n oorsese burger beroof word…

Coca Cola gee R400 miljoen vir “opkomende boere”

Coca Cola SA het ‘n stigting in die lewe geroep om sogenaamde opkomende boere te help en R400 miljoen gestort in die fonds. Volgens CCBSA is dit vir die ontwikkeling…

Bheki Cele stel veroordeelde terroris aan

Die minister van polisie, Bheki Cele, het aangekondig dat Peter Jacobs Misdaad Intelligensie se nuwe baas gaan. Jacobs is in 1987 aangehou in Pollsmoor gevangenis op aanklagte van terrorisme saam…

Trollip en die DA

Die DA burgemeester van Port Elizabeth, Athol Trollip, het ‘n mosie van wantroue oorleef na die vergadering van die stadsraad in chaos geëindig het. Nou blyk dit egter dat sy…

Duitsers gekant teen Puigdemont uitlewering

Die meerderheid Duitse burgers is sterk gekant daarteen dat die owerheid dit moontlik mag oorweeg om Carles Puigdemont uit te lewer aan Spanje. Verskeie deskundiges het die Duitse owerheid gemaan…

Opvolg ontmoeting tussen Koreaanse leiers

Die president van Suid-Korea het bevestig dat hy en die kommunistiese leier van Noord-Korea, Kim Jong-Un, gedurende April sal vergader, enkele weke voor Kim se ontmoeting met president Donald Trump….

Trump ontslaan sy Veterane Dokter

President Donald Trump het weer ’n senior, wat hy aangestel het, ontslaan as dokter vir die veterane, en sy persoonlike arts aangestel in sy plek. David Shulkin, die dokter van…

Die geheime van Bitcoin-sukses

’n Reuse elektrisiteit rekening, vyf duur rekenaars wat dag en nag besig is om Bitcoin te myn, ’n skommelende mark, en ’n duistere toekoms – dit is wat Bitcoin beteken…

Rusland slaan met mening terug

Moskou het met mening teruggekap nadat tientalle Westerse lande diplomate teruggestuur het na Moskou nadat Brittanje beweer het dat Rusland agter die moord van ’n spioen sit en dit gedoen…

VSA onttrek uit Sirië

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die wêreld verras met sy aankondiging dat Amerika sy magte uit Sirië gaan onttrek. In sy aankondiging het die president laat deurskemer dat die…

Japanese juig oor reuse walvisvangs

Drie groot Japanese walvisjag skepe het pas teruggekeer na hawens nadat hulle weer ’n kontroversiële tog onderneem het na Antarktika met ’n gesamentlike vangs van 333 walvisse. Die skepe het…

Wêreld Nuusflitse – 3 April

Noord-Korea Die Verenigde Nasies is besig om ’n swartlys op te stel van vragskepe en maatskappye wat aandoen by Noord-Koreaanse hawens om goedere af te laai, of in ontvangs te…