Monthly Archives: April 2018

ANC in Natal ondermyn Ramaphosa

Die ANC  bestuur in Natal het berigte ontken dat daar pogings vanuit Natal gemaak word om Cyril Ramaphosa te diskrediteer en hom uiteindelik te “verwyder” as president. Bewerings doen die…

Sestien gevangenes ontsnap

Sestien gevangenes het uit die Johannesburg se tronk ontsnap. Die 16 het uit die medium B afdeling van die tronk ontsnap deur die stawe voor die venster af te breek…

Ekonomiese aanduiders : 10 April 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R12.03 ( R11.98) Rand / euro  R14.82 ( R14.69) Rand / Britse pond R17.01 ( R16.89) VSA dollar / Bitcoin $6 736  ( $7 122)…

Trump en Merkel wil besin oor verdediging

Die Duitse kanselier, Angela Merkel het aangedui dat sy ’n ontmoeting met die Amerikaanse president, Donald Trump, beplan wat in die volgende paar weke sal plaasvind. Die ontmoeting is deur…

Olie besoedeling veroorsaak chaos

Die minister van energie in Indonesië beweer dat ’n vragskip wat steenkool vervoer, ’n oliepyplyn beskadig het wat ’n massiewe olie besoedeling veroorsaak het. Minstens vyf mense het omgekom in…

Meksiko politici eensgesind oor grensmuur

Die parlementslede van Meksiko het bymekaar gekom en ’n gesamentlike verklaring uitgereik waarin hulle die grensmuur wat deur Amerika tussen die twee lande opgerig word, skerp te veroordeel. Intussen het…

Italiaanse politici misluk om koalisie te vorm

Na ’n maand van vele onderhandelinge kon die konserwatiewe partye wat die meerderheid stemme getrek het in die afgelope verkiesing, nie daarin slaag om ’n koalisie ooreenkoms te sluit nie….

Nasionaliste wen weer in Hongarye

Die nasionaliste onder leiding van Hongarye se eerste minister, Viktor Orban, het weer ’n klinkende oorwinning by die stembus behaal. Alhoewel die geliefde leier se oorwinning nie as ’n verrassing…

Boeing kry reuse bestelling

Boeing het die bestelling gekry waarop Airbus gehoop het om te kry toe die Amerikaanse regering aangekondig het dat hy 47 nuwe Boeing 787 Dreamliner bestel het. Die Europese mededinger…

Motorrubriek – Suzuki Swift 1,2 GA

Die Suzuki Swift was sedert sy bekendstelling ‘n aantal jare gelede, baie gewild. Die heel nuutste Swift 1,2 GA wat nog nie SA beskikbaar is nie, beloof om nog meer…

Ekonomiese aanduiders : 9 April 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.98 ( R12.00) Rand / euro  R14.69 ( R14.68) Rand / Britse pond R16.89 ( R16.79) VSA dollar / Bitcoin $7 122  ($6 817) Brent Ruolieprys…

DA bly dieselfde

Alhoewel die herkose DA-leier, Mmusi Maimane, verklaar het dat die DA se afgelope kongres die beste ooit was, verskil politieke ontleders met hom daaroor, en is daar voorspellings dat die…

Goodwood tronk “gesluit”

Die Goodwood gevangenis is tydelik gesluit nadat twee bewaarders aangeval en met messe gesteek is. Die een bewaarder is verskeie kere met ‘n mes gesteek en ‘n tweede bewaarder wat…

Geheueverlies in die parlement

Fikile Majola, die voorsitter van die energie portefeulje komitee, het gesê dat hy nie bewus is daarvan dat die kontroversiële kernkrag projek van die baan is nie. Dit ten spyte…

Eskom en Transnet ondersoek

Cyril Ramaphosa het die Spesiale Ondersoek Eenheid opdrag gegee om bewerings van wanadministrasie te ondersoek by Eskom en Transnet. Eskom se R1,6 miljard kontrak wat deur McKinsey beding is vir…

Zuma wil veg

Die afgedankte staatshoof wat nou tereg moet staan op talle ernstige klagtes, Jacob Zuma, is oënskynlik van plan om sy hofgeding so lank moontlik uit te rek. Hy is van…

Duitse hof beslis oor Puigdemont

In die Duitse hooggeregshof het ’n regter beslis dat Carles Puigedemont nie skuldig bevind is aan ’n rebellie nie en gevolglik nie daarvoor na Spanje gedeporteer kan word nie. Die…

Panama onttrek ambassadeur uit Venezuela

Venezuela het aangekondig dat die handelsverhouding met Panama firmas en die owerheid sodanig versleg het dat diplomatieke verbintenisse ook afgesny word. Volgens ’n woordvoerder van die regering in Venezuela het…

Trump verskerp invoerbelasting teen Sjina

Die Amerikaanse president, Donald Trump het opdrag gegee aan die Amerikaanse handelsowerheid om oorweging te gee aan die instel van verskerpte belasting op Sjinese goedere ter waarde van $100 miljard….

Groente word gekweek in Antarktika

Duitse wetenskaplikes het hulle eerste oes van groente gekry wat in ’n kunsmatige “groen huis” gekweek is in die hartjie van die yskoue Antarktika. Die kweekhuis wat sonder daglig funksioneer,…

Spioen Skripal se toestand verbeter daagliks

Dit is nie net sy dogter se gesondheidstoestand wat aan die herstel is nie, want die afgelope naweek het ’n woordvoerder van die hospitaal waar hy behandel word teen die…

Vorige president van Suid-Korea swaar gestraf

Die regter van die Suid-Koreaanse hooggeregshof het die voormalige president van die land, Park Geun-hye, tronkstraf van 24 jaar opgelê vir haar korrupsie dade waartydens sy miljoene dollar van groot…

Duitsland koop hommeltuie van Amerika

Duitsland het ’n bestelling by Amerika geplaas vir die lewering van vier hommeltuie  wat die land in staat stel om enige vyandelike elemente uit die lug op te spoor. Die…

Oostenrykse tiener vergesel leiers na China

Oostenrykse leiers het ’n amptelike besoek gebring aan Sjina met die doel om ekonomiese bande te versterk, en het dit ingekleur deur ’n jong dogtertjie van 7 jaar saam te…

Wêreld Nuusflitse – 9 April

Kanada Die mense van Kanada is in rou gedompel nadat 15 van die 28 hokkiespelers wat op reis was, in ’n ongeluk omgekom het toe ’n vragmotor teen hulle bus…

Ekonomiese aanduiders : 6 April 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R12.00 ( R11.88) Rand / euro  R14.68 ( R14.58) Rand / Britse pond R16.79 ( R16.73) VSA dollar / Bitcoin $6 817  ($6 808) Brent…

Gerieflike afleiers vir werklikhede

Daar was die laaste twee weke darem heerlike gerieflike nuusafleiers wat deur die naïewe media aangegryp is, en waardeur bepaalde ander belangrike nuus in die agtergrond gebly het. Eers was…

Van Riebeeckdag herdenk

Dit is vandag 366 jaar gelede dat Jan van Riebeeck voet aan wal gesit het in die Kaap, waar hy geen enkele swarte aangetref het nie. Twee jaar later het…

Brul teen plaasmoorde

Die 911 motorfietsryers is tans besig met ‘n toer deur die land om die aandag op plaasmoorde te vestig en verset daarteen aan te moedig. Die 911 Riders besoek op…

Twee konstabels in die hof

Twee Ventersdorpse polisiebeamptes is gearresteer nadat hulle omkoopgeld aanvaar het en die geld sommer direk in die een se bankrekening inbetaal is. Dit het gebeur toe ‘n meubelwa voorgekeer is…

Ramaphosa kan nie sakevertroue hoog hou nie

Sakevertroue het die tweede keer in twee maande afgeneem en staan op 97,6 teenoor Januarie se 99,7 toe Cyril Ramaphosa vir Jacob Zuma vervang het as president. Ekonome wys daarop…

Skole teikens van vandale

Skole in Valhalla, Westonarea en Atteridgevile is die teiken van diewe en vandale. Inbrake by skole in Gauteng het so toegeneem dat skole se elektroniese toerusting sowel kosvoorraad op ‘n…

Steeds ouer leerlinge in skole

In die “ou dae” het kinders skool verlaat op die ouderdom van 18 of19 jaar. Sommige leerlinge het reeds matriek of te wel st.10 op 17-jarige ouderdom verlaat en gaan…

AARTO wet kan in hof draai

Die voorgestelde wysigings aan die AARTO wet onprakties, irrasioneel en wettig vol skuiwergate. Dit is die mening van mnr. Rudie Heyneke van die Organisation Undoing Tax Abuse (Outa). Die wetgewing…

EU eis dat Pole wette skrap

Die Europese Raad het ’n ernstige versoek tot die regering van Pole gerig om nie voort te gaan met wetswysigings wat die aanstelling van regters bepaal nie. Pole het onlangs…

Trump stel invoertariewe in teen Sjina

Die Amerikaanse regering van president Donald Trump het die spanning tussen sy land en Sjina verhoog met die instelling van invoertariewe op goedere afkomstig uit die kommunistiese land. Die invoertariewe…

Student maak reuse deurbraak

’n Student aan die Universiteit van Eindhoven in Nederland,  Daphne van Scheppingen, het ’n groot deurbraak gemaak deur ’n nuwe metode te vind om kanker medikasie soveel as 1 000…

Londen moet Kremlin verskoning vra

Die Britse regering is Rusland ’n verskoning verskuldig noudat die Britte besef hulle kan geen bewyse lewer dat Rusland verantwoordelik is vir die chemiese vergiftiging van ’n voormalige spioen en…

Japanse vulkaan bedreig duisende

In die suidelike deel van Japan het die vulkaan Shinmoedake tot uitbarsting gekom en as wolke word die lug ingeblaas wat meer as 5 kilometer bokant die krater uittroon. Die…

Wêreld Nuusflitse – 6 April

Wetenskap Wetenskaplikes het nog 12 “swart gate” in die Melkweg ontdek, en beweer noudat daar meer as ’n 1 000 in die ruimte kan wees, maar dat die ontdekking kan…

Multikulturele samelewings

Katie Hopkins van die VSA het onlangs SA besoek om veral plaasmoorde te ondersoek.  In ‘n onderhoud die naweek saam met  Stefan Molyneux  het hulle die tendens van multikulturele samelewings…

Talle vra steun vir Zuma

Met Jacob Zuma se verskyning eerskomende Vrydag in die Durbanse hooggeregshof, het talle persone en instansies hulle steun aan hom toegesê. Onder hulle tel die Nasionale Intergeloofsraad van SA, Die…

DA lyk al meer soos ANC

Die ANC het sy Freedom Charter, waarin hy sy bose planne uiteensit om die land en sy inwoners te regeer.  Nou het die DA besluit om ‘n nuwe hoofkantoor op…

Korrupsie verslag 2017

David Lewis van Corruption Watch(CW)  het in die 2017 verslag aangetoon dat daar ‘n toename van 25% was in korrupsie  in 2017. Sedert  2012 toe CW gestig is, is meer…

Drie oud-SAID beamptes en NVG bereik ooreenkoms

Nadat Ivan Pillay, Johan van Loggerenberg en Andries Janse van Rensburg ‘n dringende aansoek op die rol geplaas het om strafregtelike klagtes teen hulle te vertraag is die aansoek skielik…

Winnie se huis en die” rowers”

Die afgesette president Jacob Zuma het in 2012 aangekondig dat geld bemagtig is om die huis van Winnie Mandela as museum te restoureer. Sedert dié aankondiging het die Vrystaat regering…

Ekonomiese aanduiders : 5 April 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.88 ( R11.82) Rand / euro  R14.58 ( R14.51) Rand / Britse pond R16.73 ( R16.64) VSA dollar / Bitcoin $6 808  ($7 440) Brent Ruolieprys…

Turkye waarsku Franse president

Die president van Turkye, Recep Tayyip Erdogan, het Frankryk gewaarsku om hom nie te bemoei met die toestand in die noorde van Sirië met die Koerde nie. Dit volg nadat…

Belgiese kiesers eis Puigdemont vrylating

Plakkate wat dit letterlik uitskree dat Katalonië nie deel is van Spanje nie, was oral te sien toe duisende mense in Vlaandere ’n optog gehou het om die vrylating van…

Costa Rica kry nuwe regering

Die Burgerlike Aksie Party het die presidentsverkiesing in Costa Rica oortuigend gewen en daarmee die nuwe regeerders van die land geword. Die linkse Carlos Alvarado Quesada het 61% van die…