Monthly Archives: April 2018

Ramaphosa verkoop grondhonger aan Britte

In ‘n onderhoud in Londen by Bloomberg het die ANC staatshoof, Cyril Ramaphosa, gesê dit is tyd om die “gondhonger” onder Suid Afrikaners aan te spreek, maar die beleid wat…

Zuma beveg kostebevel

Jacob Zuma het sy regsspan opdrag gegee om die bevel van die Pretoriase hooggeregshof te betwis waarin Zuma beveel is om die koste te betaal van sy aansoek om die…

Malema se doodsdreigement betwyfel

Die absurde van die situasie in die nuwe SA kom na vore met die bewerings dat daar ‘n komplot is teen die lewe van Julius Malema. Die polisie minister, Bheki…

Skatte ontdek op Baltiese eiland

Waardevolle skatte is op die Baltiese eiland, Rügen, in Noord-Duitsland ontdek wat dateer uit die tiende eeu en waarskynlik van onskatbare waarde teen hedendaagse geldwaardes. Die waardevolle items, bestaande uit…

Volkswagen mik na reuse oorname

Te midde van die reuse bedrae wat die Duitse voertuigvervaardiger, Volkswagen, moes betaal aan boete en vergoeding weens die diesel skandaal, mik die maatskappy na ’n groot oorname. Die swaarvoertuig…

Mjanmar gee amnestie aan duisende

Die regering van Mjanmar het pas aangekondig dat amnestie verleen word aan meer as 8 500 mense wat in tronke is, en waarvan 36 politieke aangehoudenes is. Onder diegene wat…

VSA se Barbara Bush oorlede

Die eggenote van die voormalige Amerikaanse president, George H.W. Bush, is in die ouderdom van 92 jaar oorlede na ’n jarelange gesondheidsprobleem. Barbara Bush was 73 jaar getroud met die…

Macron trek te velde teen nasionalisme

In ’n toespraak wat die Franse president, Emanuel Macron voor die Europese Parlement gelewer het, kon die sosialistiese staatshoof hom nie in toom hou en het uitgevaar teen nasionalisme. Hy…

Zuma regskoste hemelhoog

Die regskoste vir die hofsake van voormalige president Jacob Zuma vandat hy in 2009 president van Suid-Afrika geword het, beloop altesame R24,24 miljoen. Die inligting is gegee in ʼn geskrewe…

Ramaphosa soek $500 miljard beleggers

Cyril Ramaphosa het vier afgevaardigdes benoem om geld te gaan bedel by die buitewëreld. Trevor Manuel, Mcebisi Jonas, Phumzile Langeni en Jacko Maree gaan op ‘n wêreldtoer wat sal eindig…

Kantoor van OB blaas R15 miljoen

Die kantoor van die Openbare Beskermer het die afgelope vier jaar R15 miljoen  “uitgegee” om verskeie verslae te verdedig wat op hersiening geneem is. Nou kom Busisiwe Mkhwebane en vra…

Rooi Miere verwyder inwoners

Die Rooi Miere het talle inwoners in die Windsor Oos omgewing verwyder uit hul huise weens ‘n dispuut  tussen die huurders en die eienaars van gebou/huise. Windsor was jare gelede…

Regter Motata ‘n rassis

‘n Regstribunaal wat die gedrag van afgetrede regter Nkola Motata hanteer het tydens ‘n motorongeluk waarin hy betrokke was, het sy gedrag as rassisties verklaar. Sy integriteit, of eerder gebrek…

ANC Oos-Kaap lid skuldig

Andile Lungisa is skuldig bevind aan aanranding met die doel om ernstig te beseer nadat hy ‘n glashouer op die kop van Rano Keyser stukkend geslaan het tydens ‘n raadsvergadering…

Arthur Fraser gepos maar kry ander werk

Arthur Fraser, wat die hoof was van Staat Sekuriteit Agentskap, is gepos maar kry dadelik ‘n top pos in Korrektiewe Dienste. Dit kom nadat die inspekteur-generaal van Intelligensie ‘n hof…

Prikkel: Wat is demokrasie?

Daar word dikwels met die woord gespeel – gewoonlik in Engels, “democracy”.  Tans word hoog opgegee oor die demokratiese bestel van die Nuwe-Suid-Afrika met die suggestie dat demokrasie eers in…

Musk lanseer nuwe teleskoop van Nasa

Die Suid-Afrikaans gebore tegnoloog en miljardêr, Elon Musk, het ’n nuwe teleskoop van Nasa met die SpaceX ruimtetuig die hemelruim ingestuur op soek na lewe op ander planete. Die uiters…

Afval plastiek bedreig seelewe

’n Jong walvis is aan die suidelike kus van Spanje gevind wat op die strand uitgespoel het en deur navorsers ondersoek is om vas te stel wat die moontlike oorsaak…

Duisende Kataloniërs eis vryheid

Puigdemont is ons president, ons eis sy vryheid en ons volk se vryheid, en die vrylating van ons ministers in Spaanse tronke. Dit is die roepstem van meer as 300…

VSA verskerp sanksies teen Rusland

Na die VSA en sy bondgenote suksesvolle aanvalle uitgevoer het op basisse in Sirië waar chemiese wapens vervaardig en gestoor is, het die Amerikaanse regering van president Donald Trump verdere…

Veteraan wen Montenegro verkiesing

Die man wat die politieke toneel vir bykans drie dekades oorheers het in die Balkanstaat Montenegro, het die presidentsverkiesing gewen om die klein volk te regeer. Milo Djukanovic het sterk…

Ekonomiese aanduiders : 17 April 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.03 ( R12.05) Rand / euro  R14.90 ( R14.88) Rand / Britse pond R17.27 ( R17.21) VSA dollar / Bitcoin $7 997  ( $8 200) Brent…

Geen opgawe lei tot kriminele rekord

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), word skynbaar sleg geraak deur ‘n stille protes van belastingbetalers wat nie meer opgawes indien nie en dus waarskynlik ook geen of minder belasting oorbetaal. Veral…

Eskom soek weer geld, dreig met beurtkrag

Die nasionale energiereguleerder, Nersa, se openbare sittings oor Eskom se beoogde tariefverhoging, is tans in volle gang. Eskom vra weer vir buitensporige verhoging van dertig persent om ‘n R66 miljard…

Drie terdoodveroordeelde moordenaars ontsnap

Drie gevangenis het ontsnap voordat hul vervoer kon word vanaf die Johannesburgse hooggeregshof na die Korrektiewe Dienste fasiliteit waar hul aangehou sou word. Die drie is skuldig bevind op die…

DA verwerp wit uitwissing

As daar nog enige argument was dat blankes vir die DA moet stem, is dit finaal die nek ingeslaan deur hulle standpunt oor volksmoord en plaasmoorde. Die DA Abroad, ‘n…

Plaasterrorisme duur voort

In Chrissiesfontein is ‘n plaasboer aangeval en wreed aangerand met ‘n wiel sleutel. Sy Nissan bakkie is gesteel en op die plaas Macklendrift naby die ATKV oord Die Eiland is…

NVG slaan toe op Gupta bates

Die Nasionale Vervolgingsgesag het toegeslaan op die Gupta familie se woning in Saxonworld. Volgens ‘n hofbevel kan op bates van die gebroeders beslag gelê word ter waarde van R250 miljoen….

Alkohol verkort jou lewe

Die inneem van alkohol is nie goed vir die mens se gesondheid nie, en slegs een glas wyn is genoeg om jou lewe met 30 minute te verkort. ’n Groot…

Soeklig op Duitsland oor grensbeheer

Die Duitse minister van binnelandse sake, Horst Seehofer, het sy land se klaarblyklike onwilligheid om af te sien van sy grensbeheer, probeer verdedig teenoor die Europese Unie wat nie daarmee…

Verskriklik, wreed en waar

’n Foto van ’n jongman wat in vlamme gehul is en ’n gasmasker aan het en op film vasgevang is tydens ’n protes optog in Venezuela, het die prys gewen…

Rusland het vyf jaar op slagoffer gespioeneer

Die Britse eerste minister, Theresa May, se Nasionale Sekuriteit het aan Navo bekendgemaak dat Rusland se militêre intelligensie agentskap vir vyf jaar gespioeneer het op die voormalige Russiese spioen. Die…

Italië steeds sonder regering

Die konserwatiewe Vyf Ster Beweging wat die meeste stemme in die afgelope verkiesing gekry het, kon nog nie daarin slaag om ’n koalisieregering saam te stel nie. Die Italiaanse president,…

Suid-Amerika waarsku Venezuela

Die Latyns-Amerikaanse lande het in ’n gesamentlike vergadering van die afgelope naweek hulle uitgespreek teen korrupsie en daarna in ’n verklaring ’n waarskuwing gerig tot die president van Venezuela. Die…

Wat is die fondament van ons bouwerk?

Mat 7:24  Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het….

Motorrubriek – Range Rover Velar D240 HSE

Wanneer die sportnuts motormark onder die loep geneem word is daar ‘n wye keuse van voertuie beskikbaar. Die Range Rover verkeer baie hoog op die lys van gewilde voertuie en…

Lesufi ignoreer skole se taalbeleid – aanklag volg

Die VF Plus gaan die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, aankla by die integriteitskommissaris van die Gautengse wetgewer. Mnr. Philip van Staden, lid van die wetgewer, sê dit…

Mediese dokters kry geen oortyd

Die Gauteng Departement van Gesondheid het nie geld om mediese dokters oortyd te betaal nie.  Sekere staatsdokters is nie ten volle betaal vir Maart nie weens ‘n “administratiewe” fout. Intussen…

KPMG verder in die moeilikheid

Twee ouditeure van KPMG wat verantwoordelik was vir die oudit van VBS Mutual Bank het nie hulle persoonlike finansiële belange in die bank verklaar nie. Sipho Malaba en Dumi Tshuma…

Regsfirma “plunder” pensioenfonds

‘n Pretoriase regsfirma, Maluleke Seriti Makume Matlala, word daarvan beskuldig dat hulle meer as R200 miljoen pensioen geld geplunder het van die munisipale raadslede se fonds. Daar word beweer dat…

Gigaba veg om oorlewing

Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, wend hom weer tot die hof oor die Oppenheimers se privaat terminaal by OR Tambo Lughawe. Volgens berigte het Gigaba reeds in 2016 toestemming…

Denel gee R1 miljoen beurs weg

Ten spyte daarvan dat Denel nie salarisse en verskaffers kan betaal nie, buig hulle die reëls en gee ‘n R1,1 miljoen beurs aan die seun van Noordwes se premier om…

Eers OR Tambo nou W Mandela

Die obsessie om “struggle” kamerade te vereer sal seker nooit ophou nie.  Met Winnie Mandela se begrafnis het Julius Malema die regering uitgedaag om Kaapstad Lughawe te hernoem na die…

Ekonomiese aanduiders : 16 April 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R12.05 ( R12.03) Rand / euro  R14.88 ( R14.83) Rand / Britse pond R17.21 ( R17.13) VSA dollar / Bitcoin $8 200  ( $7 874)…

Weste bombardeer Sirië

Kenners meen al die elemente vir die begin van ’n wêreldoorlog is te vinde in die gebeure wat tans in Sirië waargeneem word, en die dreigemente van Rusland en Amerika…

Trump wil aansluit by vryhandel

Slegs ’n jaar nadat president Donald Trump van Amerika sy land onttrek het uit die  Trans Pacific Partnership (TPP) ooreenkoms, blyk dit dat hy bereid is om weer deel te…

Uitsprake kan lei tot wêreldoorlog

Asof die lanseer van ballistiese missiele tot vrede in Sirië sal lei, word politieke leiers van die wêreld meegevoer deur hulle lande se tegnologiese vermoë sonder om te dink aan…

Sirië word met missiele aangeval

Wat vroeër deur kenners uitgewys is as die begin van ’n Derde Wêreldoorlog, het nou waarheid geword met die aanvalle van Amerika, Frankryk en Brittanje op Siriese teikens nadat die…

Rusland waarsku VSA oor aanvalle

Die Russiese ambassadeur in die Verenigde Stae het Amerika gewaarsku dat die aanvalle op Siriese basisse nie sonder gevolge is nie. Ambassadeur Anatoly Antonov sê in ’n verklaring dat die…

Die Koue Oorlog het hervat

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres, het die afgelope naweek in die Veiligheidsraad met sy openingsrede begin met die sombere woorde dat die Koue Oorlog terug is, maar…