NVG gaan Zuma jnr. aankla

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aangedui dat hul Duduzane Zuma gaan aankla van strafbare manslag na die dood van Phumzile Dube in Februarie 2014 nadat Zuma se Porche teen ‘n huurmotor gebots het.  Hy is later deur ‘n landdros “onskuldig” bevind maar nou  drie jaar later gaan hy weer aangekla word.