Ekonomiese aanduiders : 26 April 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R12.44 ( R12.50) Rand / euro R15.15 ( R15.26) Rand / Britse pond R17.35 ( R17.44) VSA dollar / Bitcoin $8 888 ( $9 195)…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Rand / VSA dollar R12.44 ( R12.50) Rand / euro R15.15 ( R15.26) Rand / Britse pond R17.35 ( R17.44) VSA dollar / Bitcoin $8 888 ( $9 195)…
Eie verkiesings bly een van die sterkste vreedsame vorms van weerstand teen en verwerping van die heersende politieke bedeling. Daarom behoort alle vryheidgesinde volksmense – en by uitstek ook diesulkes…
Die Grondwetlike Hof het uitspraak ten gunste van die Transnet-pensioenarisse gelewer, wat hulle die reg gee om met ‘n klasaksie voort te gaan vir ‘n eis van etlike miljarde rande…
Nadat die SAL aan die parlement erken het dat hy in groot verknorsing is, het hulle weer aangedui dat hulle ‘n verdere reddingsboei nodig het. SAL het onlangs R10 miljard…
Patricia de Lille het aangedui dat sy tot die einde gaan veg om haar posisie as burgemeester van Kaapstad te behou en, soos sy dit stel, haar naam skoon te…
Alhoewel Zwelinzima Vavi se optogte teen minimum lone in die meeste sentra vreedsaam verloop het, het chaos weer voortgeduur dwarsdeur die land. Daar het egter wel ‘n video op sosiale…
In ’n poging om die verkragting van jong kinders onder die ouderdom van 12 jaar te beëindig, het die parlement van Indië ten gunste van die instelling van die doodstraf…
Met 98% van die stemme getel in die naweek se presidentsverkiesing van Paraguay het die verkiesingskommissie bekendgemaak dat die konserwatiewe kandidaat van die regeringsparty, die wenner is. Mario Abdo Benitez…
Duitsland se Bondskanselier Angela Merkel en Meksiko se president, Enrique Pena Nieto, het die opening waargeneem van die wêreld se grootste uitstalling van industriële tegnologie wat in Hanover, Duitsland, aangebied…
Die luidsprekers van Suid-Korea wat na aan die grens met Noord-Korea opgerig is en daagliks propaganda uitsaai wat deur die kommuniste gehoor kan word, het skielik stil geword. Die stilte…
Die Internet reus, Facebook, staar ’n hofgeding in die gesig nadat ’n nasionalistiese parlementslid en leiersfiguur van die politieke party, Alternatief vir Duitsland (AfD), besluit het om ’n saak aanhangig…
Die besoek van die ongewilde Franse president, Emmanuel Macron, in die Wit Huis, is bedoel om met tipiese Franse sjarme die Amerikaanse president te oortuig om sy beleid te verander….
Nuutste kommentaar