Ekonomiese aanduiders : 24 April 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R12.34 ( R12.05) Rand / euro R15.05 ( R14.82) Rand / Britse pond R17.19 ( R16.94) VSA dollar / Bitcoin $9 233 ( $8 901)…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Rand / VSA dollar R12.34 ( R12.05) Rand / euro R15.05 ( R14.82) Rand / Britse pond R17.19 ( R16.94) VSA dollar / Bitcoin $9 233 ( $8 901)…
Die ondersoekkomitee wat binnekort begin met sy openbare verhore oor die wysiging van artikel 25 van die land se grondwet, wat handel oor eiendomsreg, het die grondkwessie weer op die…
Staatsamptenare doen klaarblyklik soveel sake met die regering, dat dit die staatskas behoorlik leegtrek. Die voorsitter van die parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Themba Godi, eis nou dat…
Terwyl die DA met kopsere sit oor sy Kaapse dames, het die ANC ‘n grootkop ingespan om te probeer om die Wes-Kaap in volgende jaar se algemene verkiesing terug te…
Terwyl sokkerboewe die Moses Mabhida-stadion beskadig het toe hulle span, Kaizer Chiefs, hulle wedstryd verloor het, word bewerings van rassisme rondgeslinger. ‘n Akteur, Rajesh Gopie, het op sy sosiale netwerk…
Drie pasiënte is dood in die Mafikeng provinsiale hospitaal as gevolg van Nehawu-lede se staking. Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, het die hospitaal besoek maar tot dusver word niemand…
Op een dag is verskeie sogenaamde protesaksies gehou, wat almal gewelddadig geword het. Chaos 1 By Taung in Noordwes moes die polisie oproeriges met rubberkoeëls uiteen jaag nadat hulle “betoging”…
In Hongarye het ’n veearts ’n operasie op ’n Siberiese tier uitgevoer deur stamsel inplantings te doen ter behandeling van die dier se heup wat erge pyn gehad het. Die…
Lugvaartrederye het dikwels goeie redes waarom ’n vlug vertraag is, maar nog nooit moes ’n hof aanhoor dat die vertraging veroorsaak is deur ’n reuse tarantula spinnekop nie. ‘n Franse…
’n Woordvoerder van Deutsche Bank in Duitsland, het erken dat ’n reuse “operasionele fout” ingetree het en per abuis die groot bedrag van €28 miljard verkeerdelik uitbetaal. Die oorplasing van…
Die wêreld se oudste mens het in Japan gesterf in die ouderdom van 117 jaar, wat haar geboortedatum bring op vyf jaar voor Japan se oorwinning in die Russo-Japanse oorlog….
President Recep Tayyip Erdoğan van Turkye is hoogs ontsteld oor die Oostenrykse kanselier Sebastian Kurz gesê het Turkse politici sal nie in Oostenryk toegelaat word om verkiesing vergaderings te hou…
Tienduisende protesteerders in Yerevan, Armenië, is nou vir die derde dag aan die gang en is besig om die stad tot algehele chaos te ruk. Die protesteerders het tot laat…
Geboortes Wetenskaplike navorsers het bepaal dat daar 250 babas elke minuut gebore word, en vra hoe lank die wêreld nog hiermee kan voortgaan sonder om ’n algehele ineenstorting te kry,…
Nuutste kommentaar