Ekonomiese aanduiders : 20 April 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R11.97 ( R11.91) Rand / euro R14.77 ( R14.75) Rand / Britse pond R16.85 ( R16.93) VSA dollar / Bitcoin $8 291 ( $8 178) Brent…
Rand / VSA dollar R11.97 ( R11.91) Rand / euro R14.77 ( R14.75) Rand / Britse pond R16.85 ( R16.93) VSA dollar / Bitcoin $8 291 ( $8 178) Brent…
President Cyril Ramaphosa behoort Brittanje se skenking van R858 miljoen aan Suid-Afrika aan te wend om kwessies wat die Suid-Afrikaanse ekonomie kniehalter, te behandel, sê mnr. Wouter Wessels, VF Plus…
Die VF Plus veroordeel die grusame aanval op mnr. Mike Bonnette, ‘n plaasboer van Chrissiesfontein in die Midvaal-distrik, sê mnr. Kobus Hoffman, raadslid van die Sedibeng munisipale raad. Die slagoffer…
Twee Korrektiewe Dienste offisiere is in hegtenis geneem omdat hulle na bewering 16 gevangenes gehelp het om te ontsnap uit die Sun City tronk in Johannesburg. Twee van die sestien…
‘n Sekuriteitswag is gedood en twee beseer in ‘n ‘n kontantwa roof in Klerksdorp. ‘n Trok van G4S is voorgelê nadat hulle geld by Standard Bank opgetel het. Nadat die…
Die Noordwes se gesondheidshoof, Thabo Lekalakala, is deur die premier geskors. Hy was op verpligte verlof hangende ‘n korrupsieklag teen hom. Hy het na bewering R210 miljoen bewillig aan die…
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aangedui dat hul Duduzane Zuma gaan aankla van strafbare manslag na die dood van Phumzile Dube in Februarie 2014 nadat Zuma se Porche teen ‘n…
Die hoof roete in Mahikeng was geblokkeer deur die SAPD na chaos en wetteloosheid uitgebars het onder ANC en gemeenskapslede. ‘n Oproep deur die sogenaamde Revolutionary Council in die Noordwes…
Miguel Diaz-Canel is die nuwe leier van die kommunistiese regering van die Kubaanse eiland, wat as enigste kandidaat eenparig verkies is tot president. Dit is die eerste keer in 60…
Talle vrae het ontstaan oor die optrede van veral Amerika wat ’n groot aantal missiele laat neerreën het op Siriese teikens wat na bewering chemiese wapens vervaardig. Die lugaanvalle wat…
Uit vrees dat die nuutgestigte politieke party ’n groot deel van die kiesers se steun mag trek, het die land se omstrede president ’n vervroegde algemene verkiesing aangekondig. Die verkiesing…
Die konserwatiewe regering van Oostenryk oorweeg strenger wetgewing wat dit vir asielsoekers gaan bemoeilik om toegelaat te word in die land, en die staatstoelaes aan sogenaamde vlugtelinge kan gestaak word….
Tesla is tans die onderwerp van ondersoeke na sy veiligheid as elektriese motorvoertuig met ’n selfbestuur meganisme wat nou reeds in verskeie ongelukke betrokke was. Die Amerikaanse Departement van Veiligheid…
Die koalisieregering van kanselier Angela Merkel het goedkeuring gegee dat 10 000 sogenaamde vlugtelinge uit Afrika en die Midde-Ooste in Duitsland mag aanbly. Intussen is Duitsland verplig om grensbeheer toe…
Nege politieke en sosiale leiers van Katalonië is in vooraf verhore vir tot ses maande in aanhouding vir hulle aandeel in die referendum en onafhanklikheidsverklaring wat verlede jaar deurgevoer is…
Nuutste kommentaar