Polisie gekaap
Twee polisie beamptes is in Umbilo Natal voorgekeer deur twee gewapende mans en beroof van hul polisievoertuig asook hul vuurwapens. Die verlate voertuig is later gevind by Clearance in die…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Twee polisie beamptes is in Umbilo Natal voorgekeer deur twee gewapende mans en beroof van hul polisievoertuig asook hul vuurwapens. Die verlate voertuig is later gevind by Clearance in die…
Die ANC, by monde van Nhlanhla Nene die minister van finansies, en die direkteur-generaal van finansies Dondo Mogojane, het tydens die tesourie se uitvoerende leierskap program gesê dat sommige stede…
Pravin Gordhan het vergader met die direkteure van die wapenvervaardiger Denel. Denel ervaar ernstige kontantvloei probleme en die staat moes ingryp met ‘n lening van R580 miljoen om te verseker…
Die drie SAID “spioene” wat beskuldig word dat hul gespioeneer het op die Skerpioene in 2007 se saak is verskuif na die hooggeregshof. Ivan Pillay, Johan van Loggerenberg en Andries…
Die ANC bestuur in Natal het berigte ontken dat daar pogings vanuit Natal gemaak word om Cyril Ramaphosa te diskrediteer en hom uiteindelik te “verwyder” as president. Bewerings doen die…
Sestien gevangenes het uit die Johannesburg se tronk ontsnap. Die 16 het uit die medium B afdeling van die tronk ontsnap deur die stawe voor die venster af te breek…
Rand / VSA dollar R12.03 ( R11.98) Rand / euro R14.82 ( R14.69) Rand / Britse pond R17.01 ( R16.89) VSA dollar / Bitcoin $6 736 ( $7 122)…
Die Duitse kanselier, Angela Merkel het aangedui dat sy ’n ontmoeting met die Amerikaanse president, Donald Trump, beplan wat in die volgende paar weke sal plaasvind. Die ontmoeting is deur…
Die minister van energie in Indonesië beweer dat ’n vragskip wat steenkool vervoer, ’n oliepyplyn beskadig het wat ’n massiewe olie besoedeling veroorsaak het. Minstens vyf mense het omgekom in…
Die parlementslede van Meksiko het bymekaar gekom en ’n gesamentlike verklaring uitgereik waarin hulle die grensmuur wat deur Amerika tussen die twee lande opgerig word, skerp te veroordeel. Intussen het…
Na ’n maand van vele onderhandelinge kon die konserwatiewe partye wat die meerderheid stemme getrek het in die afgelope verkiesing, nie daarin slaag om ’n koalisie ooreenkoms te sluit nie….
Die nasionaliste onder leiding van Hongarye se eerste minister, Viktor Orban, het weer ’n klinkende oorwinning by die stembus behaal. Alhoewel die geliefde leier se oorwinning nie as ’n verrassing…
Boeing het die bestelling gekry waarop Airbus gehoop het om te kry toe die Amerikaanse regering aangekondig het dat hy 47 nuwe Boeing 787 Dreamliner bestel het. Die Europese mededinger…
Nuutste kommentaar