Multikulturele samelewings
Katie Hopkins van die VSA het onlangs SA besoek om veral plaasmoorde te ondersoek. In ‘n onderhoud die naweek saam met Stefan Molyneux het hulle die tendens van multikulturele samelewings…
Katie Hopkins van die VSA het onlangs SA besoek om veral plaasmoorde te ondersoek. In ‘n onderhoud die naweek saam met Stefan Molyneux het hulle die tendens van multikulturele samelewings…
Met Jacob Zuma se verskyning eerskomende Vrydag in die Durbanse hooggeregshof, het talle persone en instansies hulle steun aan hom toegesê. Onder hulle tel die Nasionale Intergeloofsraad van SA, Die…
Die ANC het sy Freedom Charter, waarin hy sy bose planne uiteensit om die land en sy inwoners te regeer. Nou het die DA besluit om ‘n nuwe hoofkantoor op…
David Lewis van Corruption Watch(CW) het in die 2017 verslag aangetoon dat daar ‘n toename van 25% was in korrupsie in 2017. Sedert 2012 toe CW gestig is, is meer…
Nadat Ivan Pillay, Johan van Loggerenberg en Andries Janse van Rensburg ‘n dringende aansoek op die rol geplaas het om strafregtelike klagtes teen hulle te vertraag is die aansoek skielik…
Die afgesette president Jacob Zuma het in 2012 aangekondig dat geld bemagtig is om die huis van Winnie Mandela as museum te restoureer. Sedert dié aankondiging het die Vrystaat regering…
Rand / VSA dollar R11.88 ( R11.82) Rand / euro R14.58 ( R14.51) Rand / Britse pond R16.73 ( R16.64) VSA dollar / Bitcoin $6 808 ($7 440) Brent Ruolieprys…
Die president van Turkye, Recep Tayyip Erdogan, het Frankryk gewaarsku om hom nie te bemoei met die toestand in die noorde van Sirië met die Koerde nie. Dit volg nadat…
Plakkate wat dit letterlik uitskree dat Katalonië nie deel is van Spanje nie, was oral te sien toe duisende mense in Vlaandere ’n optog gehou het om die vrylating van…
Die Burgerlike Aksie Party het die presidentsverkiesing in Costa Rica oortuigend gewen en daarmee die nuwe regeerders van die land geword. Die linkse Carlos Alvarado Quesada het 61% van die…
Die Russiese president, Vladimir Poetin is deur president Donald Trump van Amerika tydens ’n telefoongesprek uitgenooi tot ’n ontmoeting, en van die geleentheid gebruik gemaak om hom geluk te wens…
Vincent Keymer, wat in Duitsland beskou word as ’n wonderkind, het so pas die 50 “Grandmasters” van die skaakspel in die GRENKE Ope toernooi gewen. Met die klinkende oorwinning het…
Duitsland Die bewoording wat na die Nazi-tydperk verwys wat op ’n kerkklok gegrafeer was, is deur ’n onbekende uitgewis en vervang met ’n blink streep waar die inskrywing vroeër was….
Nuutste kommentaar