Vrystaat en Oos-Transvaal kry nuwe premiers

Twee nuwe premiers is aangestel in die Vrystaat en in Oos-Transvaal.

Ace Magashula word in die Vrystaat vervang deur Sisi Ntombela en David Mabuza word vervang deur Refilwe Mtsweni.

Ntombela het nie ‘n goeie rekord nie en daar sal gesien word hoe sy as premier gaan vaar, terwyl Mtsweni Mabuza die provinsie erf met al die bewerings van bedrog en wanbestuur.

Foto: Sisi Ntombela