Vier ANN7 werknemers gearresteer

Vier senior weknemers van die TV kanaal ANN7 is gearresteer weens die feit dat hul nie die nodige dokumentasie of werkspermitte het om in SA te werk nie.

Die Departement van Binnelandse sake sê dit was ‘n roetine inspeksie van die kantore en is nie gemik op viktimisasie van die Gupta konneksies van die TV kanaal nie.

Sien die waarheid ontvou…!