Valke slaan toe op Noord-Kaap wetgewer

Die Valke het op die kantore van die Noord-Kaapse Wetgewer toegeslaan weens sake wat gemaak is teen die sekretaris van die wetgewer wat ‘n kontant nie-pensioendraende toelaag ontvang het.

Die ondersoek sluit ook in betalings wat gemaak is na die “uittrede” van die hoof finansiële beampte.