Tien ministers in tien jaar

Die Departement van Kommunikasie het die prestasie dat daar in tien jaar tien ministers opgetree het as baas van die plaas.

Sommiges het 10 maande uitgehou en sommiges twee maande, soos Manto Tshabalala-Msimang.

Elkeen van die een wat uiteindelik “uitgetree” het of geskuif is na ander posisies kon aanspraak maak op pensioen voordele wat die land miljoene gekos het.