SAL knip twee se vlerke

SAL se bestuur het die lugdiens se hoof finansiële beampte, Phumeza Nhantsi, en hul hoof van die tegniese afdeling, Musa Zwane, geskors weens ‘n dissiplinêre proses.

Intussen word bereken dat SAL se verlies in die komende jaar tot R4 miljard sal oploop.

Intussen bly die staat belastingbetalers fondse voorsien in die bodemlose put sonder enige verduideliking waarom die verliese steeds groter word.