Ou Republiekvlag “haatspraak”

Die Nelson Mandela Stigting het die Gelykheidshof gevra dat die vertoon van die ou SA Republiekvlag as haatspraak verklaar moet word.

Volgens die Stigting is die vertoning van die vlag ‘n verwysing na haatspraak, diskriminasie en teistering.

Die vlag se gebruik by Swart Maandag het die stigting genoop om die aansoek te bring,  aldus Lunga Neme.