Ontploffing by substasie

‘n Ontploffing by ‘n krag substasie by Klaarwater het bykans die hele Durban se kragtoevoer afgesny.   Die oorsaak van die ontploffing kon nog nie vasgestel word nie.

Durbanse verkeer het veral gely onder die onderbrekings met alle verkeersligte buite werking.