Lugrederye tegnies bankrot

Die staatsbeheerde lugdiens van Namibië is op die rand van bankrotskap is. Meer as $N6 miljard is sedert 2000 gestort in die lugredery wat deur die regering besit word .  Al twaalf vliegtuie word gehuur deur die lugredery dus het die entiteit geen werklike bates nie.

Die nuutste verslag van die ouditeur-generaal rondom SAL wys dat dié lugdiens feitlik nie meer gered kan word nie as gevolg van wanbestuur en korrupsie.

Selfs Mango Lugdiens sukkel om te oorleef.