Hy sal kan doen met R15 miljoen

Lukas Maree was tevrede met 1 miljoen maar Jacob Zuma het meer as R15 miljoen “verbruik” aan regsfooie gedurende die sg. “spioenasie opnames” aansoek.

Opposisiepartye dring daarop aan dat die koste verhaal moet word van Zuma aangesien die saak teen Zuma persoonlik was.