Waterbestuurders kry groot verhoging oor droogte

Groot ongelukkigheid word onder Kaapse watergebruikers verwag nadat die Kaapse Water en Sanitasie departement het hul senior bestuurders se salarisse verhoog van die gemiddelde R940 000 tot bykans R1,4 miljoen.

Waterverbruikers moet as gevolg van die droogte, meer betaal vir water terwyl ‘n omstrede waterheffing steeds as ‘n swaard oor hul koppe hang.

Belastingbetalers en selfs bronne binne die Raad vra waarvoor die verhogings is terwyl die raad reeds minder geld insamel weens die verminderde gebruik van water.