Rooftog by Bloemfontein lughawe

Die polisie is op soek na drie verdagtes wat sekuriteitswagte beroof het by die Bloemfonteinse lughawe.

Skote is afgevuur tydens die rooftog maar niemand is gewond nie.

‘n Onbekende bedrag aan kontant is geroof.