Nog oor die presidentswisseling

Zuma se nuwe ampsmotor is blykbaar ‘n TATA

 

Mens sal nie dink geskiedenis herhaal homself nie, maar hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde…

Ek dink nou net: die heel eerste president van die Republiek van Suid-Afrika was CR Swart.

Ons nuwe staatspresident is ook CR en hy is ook swart…

 

 

Nou kan ons teruggaan na die militêre voertuig R nommerplate vir Ramaphosa.  Al die M’s is nou weg: Mandela, Mbeki, Mothlante en Misoes…