Metrospoor “gekaap”

Prasa het aangekondig dat hul deur diewe gekaap is wat ondergrondse sowel as bogrondse kabels asook spoorstawe steel.

Dit volg na ‘n kontrakteur wat die lyne bewaak, geskiet is in Philippi.

Buite kontrakteurs word nou gekry word om spoorlyne te bewaak.

Voor 1994 was daar nie sprake van sulke voorvalle nie en het SAP diegene wat dit sou waag gevang.

Sedert die ontbinding van die SA Spoorwegpolisie het sake net afdraand gegaan.