Die land groet Zuma

Nadat Jacob Zuma uiteindelik die boodskap gekry het dat hy nie meer welkom is as staatshoof nie, het hy die trekpas gevat.

Die land het op humoristiese wyse van hom afskeid geneem, soms op ‘n effense kru manier, dus sensitiewe mense wat probleme het met ‘n kragwoord of -teken, moet liewer nie verder kyk nie…