ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 26, 2018

Ekonomiese aanduiders : 23 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.51 ( R11.67) Rand / euro  R14.20 ( R14.33) Rand / Britse pond R16.15 ( R16.23) VSA dollar / Bitcoin $9 585  ($10 929) Brent Ruolieprys…

Affirmative Action diskriminasie moet onthul word

Die VF Plus wil hê die publiek moet hul stories deel oor hoe die beleid van Affirmative Action teen hulle diskrimineer op grond van hul velkleur, sê Tammy Wessels, Jeugleier…

Groot probleme vir Wes-Kaapse boere oor droogte

Wes-Kaap boere se lewering van vrugte druiwe en groente vorm ‘n groot deel van die provinsie se inkomste.  Meer as 20% van die land se landbou lewering kom vanuit die…

Waterbestuurders kry groot verhoging oor droogte

Groot ongelukkigheid word onder Kaapse watergebruikers verwag nadat die Kaapse Water en Sanitasie departement het hul senior bestuurders se salarisse verhoog van die gemiddelde R940 000 tot bykans R1,4 miljoen….

Gugulethu protesaksie

Niks het verander na die oorname van Cyril Ramaphosa as staatshoof nie, sê politieke ontleders. Polisie en boere word doodgeskiet, geboue word in Gugulethu  afgebrand en die polisie hou slegs…

Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat en Ngcobo

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD) ondersoek die gebruik van uitermatige “mag” by die skietvoorval  waar die polisie by ‘n kerk betrokke was met die verdagte Ngcobo skieters. Tydens die…

Grondhervorming en korrupte amptenare

In ‘n saak in die Durbanse Handelsmisdaadhof is dit aangetoon hoe maklik korrupte amptenare die proses van grondhervorming manipuleer en daardeur die regering en die begunstigdes besteel van hul geld…

Durban en die toilet debakel

‘n Verslag wat gelek is dui daarop dat meer as R36 miljoen in die rioolstelsel van Durban en omliggende dele “verdwyn” het. Twee senior amptenare in die eThekwini munisipaliteit het…

Noordwes premier ondersoek vir staatskaping

Supra Mahumapelo, premier van Noordwes, word ondersoek deur die Valke nadat dit aan die lig gekom het dat hy ‘n besoek van senior gesondheidsamptenare na Indië goedgekeur het. Die rit…

Zuma moet aangekla word

Vyf senior aanklaers het aanbeveel dat die afgesette president Jacob Zuma tereg moet staan op alle aanklagte wat voorheen teen hom terug getrek is. Die aanbeveling is glo oorhandig aan…

Lesotho se Eerste Minister betrek by Guptas

Dit lyk asof die Gupta tentakels oor die landsgrense heen strek met die aankondiging dat Lesotho se anti-korrupsie afdeling besig is met ‘n ondersoek na die land se premier, Thomas…

Amerika verdeeld oor wapenbeheer

Amerikaners is skerp verdeel oor die regte van burgers en die besit van vuurwapens, en daardie verdeeldheid het ’n nuwe fase betree na die dood van 17 kinders in die…

Russiese opposisieleier weer gevang

Alexei Navalny, politieke opposisieleier van Rusland, is weer in aanhouding nadat hy ’n optog gelei het, maar is later vrygelaat deur die Russiese polisie. Hy staar vervolging in die gesig…

Veiligheidsbeampte bedank na skietery by skool

’n Polisiebeampte in die Amerikaanse deelstaat Florida het bedank nadat hy hewige kritiek moes verduur weens sy swak optrede tydens die moorde op 17 skoolkinders. Scott Peterson het nog vir…

Russe stuur sy beste vegvliegtuie na Sirië

Rusland het pas sy mees moderne vegvliegtuie na die oorlog geteisterde Sirië gestuur  en daarmee enige moontlike teenstand van Westerse lande probeer verhoed. Die Russe se SU-57 vegvliegtuie sal op…

VSA verskerp sanksies teen Noord-Korea

President Donald Trump van Amerika het tydens ’n uur lange toespraak by die Konserwatiewe Konferensie bekendgemaak dat nog skerper sanksies teen Noord-Korea ingestel word. Die Amerikaanse Departement van Finansies het…

Skietstilstand akkoord in Sirië

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies  het na ’n dringende sitting ’n resolusie goedgekeur gekry tot ’n skietstaking van 30 dae waarin maniere gevind moet word om die burgeroorlog te…

rolex replicas for sale