ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 23, 2018

Ondersoek in De Lille en Heron se kantore

Regsinspekteurs het die kantore van Patricia de Lille en Brett Herron besoek en is besig om die rekenaars van beide deur te gaan. Dit volg na die regsfirma Bowman Gilfillan…

Binnelandse sake doen “roetine” ondersoek by ANN7

Binnelandse sake amptenare en immigrasie beamptes het die kantore van die ANN7 kanaal besoek vir ‘n “roetine inspeksie”. Volgens die beamptes is inligting nagegaan rakende visums van amptenare wat in…

Durban Universiteit dalk gesluit

Die bestuur van die Durbanse Universiteit van Tegnologie het gewaarsku dat die 2018 akademiese jaar dalk iets van die verlede kan wees indien die salaris kwessie van personeel nie spoedig…

Twee dood, nege gewond in Langa

In ‘n skietvoorval by die Langa huurmotor staanplek  is twee persone gedood en nege ander gewond. Volgens polisie woordvoerders is die skietery gekoppel aan die roetes wat toegeken is aan…

Britse regering waarsku teen terreur

Na die ontvoering van twee Britse burgers in Natal het die Britse regering ‘n kort reis advies uitgereik waarin reisigers na Suid-Afrika gewaarsku word teen moontlike terreur aanvalle. Die twee…

Buffolo City beampte geskors

Vincent Pillay, die hoof finansiële beampte van die groter munisipaliteit van Oos-Londen,  is geskors oor die Nelson Mandela begrafnis skandaal. Die Openbare Beskermer het in Desember 2017 Pillay uitgewys in…

VSA Demokrate sweep kinders op teen wapenbeheer

Terwyl die druk van skoliere steeds voortduur in die Amerikaanse deelstaat Florida om beter wapenbeheer in werking te stel, het die eerste klanke gekom dat die Republikeinse owerheid nie daarvoor…

Sirië word ’n kruitvat

Die oorlog in Sirië het die afmetings aangeneem wat kenners laat dink die enigste oplossing om die krisis te beëindig, is om Amerika en Rusland bymekaar te bring en gesamentlik…

Nigeriese weermag bevry skoolmeisies

Die weermag van Nigerië het in ’n spesiale operasie 76 skoolmeisie gered uit aanhouding deur die gevreesde Boko Haram terroriste beweging. Minstens twee liggame van skoolmeisies wat omgekom het, is…

Die wêreld word al meer korrup

’n Ondersoekspan van Transparency International (TI) het bevind dat die meerderheid lande van die wêreld gebuk gaan onder korrupsie en dat daar weinig lande is waar korrupsie nie grootskaals toegepas…

Ry saam teen angswekkende spoed

Die ruimte tegnoloog en motorvervaardiger, Elon Musk, het bekendgemaak dat hy ’n “spoed revolusie” gaan begin en kenners meen dit kan ’n totale omwenteling teweegbring. Indien sy beoogde plan suksesvol…

Wêreld Nuusflitse – 23 Februarie

  Montenegro ’n Gegriefde man het in Montenegro ’n handgranaat na die Amerikaanse ambassade geslinger waarna hy homself opgeblaas het voor die polisie hom kon bereik.   VSA President Donald…

rolex replicas for sale