ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 21, 2018

Lekker gevulde sampioene

Wat eet ons vanaand? Sampioene met ‘n krummellagie en boonop gevul ook, lekkerder  as smullekker. Dit kan dien as ‘n ligte ete of voorgereg. Vir die vulsel, meng saam: ‘n…

Die paradysblom / Caesalpinia gilliesii

  Die paradysblom is ‘n kategorie 1b-indringer plant. Dit beteken dat ons dit van ons eiendom af moet verwyder, hoewel dit die pragtigste blomme dra. Paradysblom is n struik in…

Motorrubriek – Audi TT RS Coupe Quattro

  Die Audi TT is al ‘n geruime tyd op die land se paaie sigbaar en is ‘n baie gewilde sportmotor. Die RS is egter ‘n opgegradeerde weergawe wat onderskei…

Op die volksakker – In die land van die blindes …

Die afgelope weke was gevul met politieke drama, bes moontlik agterkamer ooreenkomste en die land het verval in ʼn naïewe leiersaanbidding wat ons laas in 1993-94 beskou het. Politici, burgerlike…

Waarom word ons gemoniteer?

Duisende mense praat oor die feit dat elke mens op aarde op een of ander wyse gemoniteer word, maar sekere mense word meer noukeurig en meer gereeld gemoniteer. Wie is…

Ekonomiese aanduiders : 21 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.77 ( R11.69) Rand / euro  R14.50 ( R14.48) Rand / Britse pond R16.45( R16.34) VSA dollar / Bitcoin $11 026  ($11 552) Brent Ruolieprys per…

Ramaphosa verstaan nie gelyke regte

President Cyril Ramaphosa se verwysing na bevoorregting van die wit jeug en Regstellende Aksie (RA) en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB), wys dat hy nie die argument van gelyke regte vir…

BTW op met 2 %

Die land se oë sal vandag op die begrotingsrede wees veral rondom die bykans 50 miljoen begrotingstekort wat tesourie in die gesig staar. Jacob Zuma se idee van gratis tersiêre…

Brandstof verligting

Die Outomobiel Assosiasie (AA) het aangedui dat brandstofpryse in Maart 2018 sal daal. Dit is weens die dalende oliepryse en die beter rand/dollar wisselkoers. Die voorspellings is dat brandstof met…

Wes-Transvaal se lisensies vir geld

Sewe van Wes-Transvaal se verkeer ondersoekbeamptes is tussen die 14 gearresteerdes wat betrokke is by die uitreiking van bestuurderslisensies sonder toetsing. Bedrae van tussen R5 000 en R10 000 het…

Outa soek ook OB se bloed

Die organisasie OUTA het ook die oproep gesteun om ontslae te raak van die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane. Die OB was onlangs weer in die nuus oor die Vrede Melkplaas…

Ramaphosa kondig lewensstyl oudits aan

Alle top regeringamptenare, insluitend die polisie, sal ‘n lewensstyl oudit moet ondergaan. Die aankondiging is deur die staatshoof, Cyril Ramaphosa, gemaak. Hy gaan ook poog om die opgeblase aantal regeringsdepartemente…

Nog ‘n aanranding van toeriste

‘n Nederlandse egpaar is beroof en aangerand terwyl hul op ‘n staproete was in die Wildernis gebied. Sanparke het ekstra veldwagters ontplooi en die polisie is op soek na die…

Dokter verkrag pasiënt in hospitaal

‘n Dokter in die Krugersdorpse hospitaal het na bewering ‘n pasiënt verkrag. Gauteng se LUK van gesondheid is glo geskok oor die voorval en het alle mediese personeel gewaarsku om…

ISIS paar gevang?

Polisie en intelligensie bronne het bevestig dat ‘n Kaapstadse man en vrou wat klaarblyklik gekaap is, bande het met die terreur groep ISIS. Die name van die paar word weerhou…

OPOD beskuldig SAPD van dwarsboming

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraad (OPOD) wat die polisie waghond is, het beswaar aangeteken by die parlement se staande komitee van openbare rekeninge. Volgens OPOD bemoeilik SAPD hul ondersoeke.  Dit…

Lokomotief kontrak ondersoek

Lynne Brown het Transnet aangesê om verslag te doen rondom die toekenning van ‘n R54 miljard kontrak om nuwe lokomotiewe te bekom. Bewerings van korrupsie word genoem asook onreëlmatighede met…

Duitse oorlogstenks nie opgewasse

Duitsland se militêre toerusting is nie op die moderne standaard nie, en sal nie voldoen aan Navo vereistes om die moderne toerusting van Rusland teen te staan nie. Die inligting…

Musk word wêreld se Internet weldoener

Elon Musk die wêreldberoemde tegnoloog wat as Suid-Afrikaans geborene etlike jare gelede na die VSA verhuis het, word waarskynlik een van die wêreld se grootste weldoeners. Musk het sowat ’n…

Venezuela opposisie wil verkiesing boikot

Die derde sterkste opposisieparty, die Popular Will party het aangekondig dat hulle die algemene verkiesing van April in Venezuela gaan boikot. Die tweede grootste opposisieparty het egter nog nie hulle…

Peiling uitslag skok Duitse kiesers

’n Meningspeiling wat in die voormalige Oos-Duitsland gedoen is, het skokgolwe uitgestuur na die Christen Demokrate Unie (CDU) van kanselier Angela Merkel, en nog groter skokke is beleef onder die…

Hongarye wil immigrante organisasies swaar belas

Die konserwatiewe eerste minister van Hongarye, Viktor Orban, het met die oog op die volgende algemene verkiesing, in ’n toespraak gesê sy regering sal swaar belasting hef teen organisasies wat…