ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 14, 2018

ANC dank Zuma af, maar hy klou

Die ANC het uiteindelik besluit om sy voormalige leier en tans nog staatshoof, Jacob Zuma, die trekpas te gee en het hom afgedank as president, onder die sagklinkende term dat…

Listeriosis eis reeds 100 lewens

Die Gauteng Gesondheidsdepartement het erken dat hy dit moeilik vind om die uitbreek van Listeriosis te beheer. Die meer as 100 sterftes is die hoogste getal sterftes wat sover aangeteken…

Honderde Gesondheidsamptenare besit maatskappye

Die Staande Komitee van Openbare Rekeninge (Skoor) het ‘n beroep gedoen dat die name van staatsamptenare wat maatskappye besit wat dienste lewer aan die regering bekend gemaak moet word. Dit…

Regering verklaar droogte as nasionale ramp

Die nasionale regering het die droogtegeteisterde gebiede in die suidelike en westelike dele van SA as ‘n nasionale ramp verklaar. Dit beteken dat die staat uiteindelik sal hulp verleen aan…

Top korrupsie jagter in hof

Kolonel Clarence Jones (31) en luit. kol. Dhamashan Maistry het in die hof verskyn op klagtes van korrupsie en dwarsboming van die gereg. Waarnemers wys daarop dat die vertroue in…

Oud SAUK baas kry fris dagvaarding

Die Spesiale Ondersoek Eenheid het die voormalige SAUK-baas, Hlaudi Motsoeneng, beteken met ‘n R21 miljoen dagvaarding. Onder andere is dit om sy “bonus” van R11 miljoen terug te kry.  Die…

PWV mors erg water, kan Kaapstad volg

Gauteng gaan binnekort in die voetspore van Kaapstad volg as munisipaliteite in die provinsie nie dringend gaan ophou met die onnodige vermorsing van water nie, sê Philip van Staden, VF…

Selfbeskikking of multikulturele samelewing

Daar gaan baie stemme deesdae op rondom die voortbestaan en selfbeskikking van die Afrikanervolk. Sonder om hare te kloof oor Boer en Afrikaner word hier bedoel die nasate vanuit  die…

Iere kies nuwe nasionalistiese leier

Die Ierse nasionalistiese party, die Sinn Féin  het Saterdag na 34 jaar, ’n nuwe partyleier gekies in die plek van Gerry Adams. Die party het tydens ’n kongres waar sowat…

Londen lughawe sluit weens ou bom

’n Bom wat deur Duitsland afgegooi is in Londen en nie ontplof het nie, is pas ontdek naby die lughawe, en moes die lughawe tydelik gesluit word as veiligheidsmaatreël. Die…

Sikloon vernietig parlementsgebou

’n Tropiese sikloon, Gita gedoop, het ’n spoor van verwoesting gesaai op die eiland Tonga, sowat 2 000 kilometer ten noorde van Nieu-Seeland. Die verwoestende sikloon het ook die eilandbewoners…

Trump se plan vir 2018

Die Amerikaanse president, Donald Trump, beplan glo om vanjaar die verswakking van die brûe, paaie en lughawens se toestand op te gradeer. Dit blyk dat die VSA oor die afgelope…

Wêreld Nuusflitse – 14 Februarie

Vlaandere Philippe De Backer, ’n parlementariër van Vlaandere, beywer hom tans daarvoor dat geen kind onder die ouderdom van 13 jaar die sosiale netwerk van Facebook mag gebruik nie, en…

rolex replicas for sale