Transnet grootkoppe kwaad vir fluitjieblasers

Die polisie is besig om drie Eskom personeellede te ondersoek vir beweerde spioenasie op kollegas wat verdink word daarvan dat hul korrupsie aangemeld het.

Transnet se hoofuitvoerende beampte, Siyabonga Gama, asook Natasha Ramnarian, Bramley May en Thamsanqa Jiyane word genoem by onwettige onderskepping van e-posse van werknemers.