Toeris in Noordhoek gewond

‘n Toeris is verskeie keer met ‘n  skerp voorwerp gesteek in die Noordhoek strand area.

Dit is die agste voorval in dieselfde area die afgelope twee maande.

40 gevalle van aanranding is in 2017 aangemeld met 91 slagoffers betrokke.  Andre van Schalkwyk van die Tafelberg Waggroep het 20 sogenaamde misdaadpunte uitgewys in die Tafelberg omgewing.

Selfs Kaapstad is nie meer mens vriendelik nie.