Poskantoor brand

Betogers het die Ottoshoop poskantoor aan die brand gesteek, die polisiestasie met klippe bestook en die R49 naby Zeerust geblokkeer met brandende bande en rommel.

Die protes gaan klaarblyklik oor elektrisiteit.

Reeds in die 8ste dag van 2018 blyk dit dat die gebeure van 2017 besig is om homself te herhaal met korrupsie, vandalisme en studente wat opgestook word.

Intussen kuier die ANC president by die Zoeloekoning en lê kranse by oud terroriste se grafte.