Johannesburg bedrog

In nog ‘n stad wat deur die DA beheer word, Johannesburg, is twee amptenare in die finansies departement afgedank weens beweerde bedrog waar R800 000 oorgeplaas in na ‘n maatskappy van prokureurs.

Volgens die burgemeester is bedrog en diefstal die norm gewees vir jare in Johannesburg toe die ANC nog die septer geswaai het. Pogings sal aangewend word om die gelde te herwin.