Heroïen uit Swaziland

Die polisie het bykans 200kg heroïen gekonfiskeer by Golela Brug grenspos tussen SA en Swaziland.

Die straatwaarde word op miljoene rande bereken.

Dit volg nadat die polisie op ‘n dwelm laboratorium op die Suidkus  toegeslaan het die afgelope week.