Coetzee vat SA Rugby aan

Alistair Coetzee is volgens berigte kennis gegee deur die hoofuitvoerende beampte van SA Rugby dat sy termyn as bokwagter beëindig is en dat Rassie Erasmus as die nuwe afrigter vir 2018 aangewys gaan word.

Coetzee het in ‘n sterk bewoorde brief SA Rugby base aangevat oor sy swak prestasie as afrigter.

Onder Coetzee se leiding het die Springbokke slegs 11 uit 25 wedstryde gewen.