Op die volksakker – “My eerste skooldag”
Hierdie tema is verstaanbaar aktueel met die 2018 skooljaar wat begin te midde van ʼn venynige aanval op die Afrikaner se moedertaal-onderrig. Die venyn en naakte rassisme blyk uit die…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Hierdie tema is verstaanbaar aktueel met die 2018 skooljaar wat begin te midde van ʼn venynige aanval op die Afrikaner se moedertaal-onderrig. Die venyn en naakte rassisme blyk uit die…
Dit blyk asof daar op die sosiale netwerk soos Faceboek kort-kort ‘n groep “gestig” word wat of erwe verkoop in die toekomstige volkstaat of besig is om dorpe te “oormerk”…
Rand / VSA dollar R12.27 ( R12.29) Rand / euro R15.05 ( R15.09) Rand / Britse pond R16.93 ( R16.95) VSA dollar / Bitcoin $11 033 ($12 985) Brent Ruolieprys per…
Die Britse TV persoonlikheid, Katie Hopkins, kom na Suid-Afrika om verslag te doen oor plaasmoorde. Sy het sover gegaan om dit die gevolg van “anti-white cleansing” te noem. Hopkins is…
TLU SA se Noordstreek het ‘n waarskuwing aan boere uitgereik om op die uitkyk te wees vir die gevreesde Herfs Kommandowurm. Daar is reeds van die wurms opgemerk in die…
‘n Graad 8 (ou standerd 6) leerling van ‘n skool naby Kuruman het ‘n onderwyser van die skool met ‘n mes doodgesteek. Die rede vir die brutale moord is skynbaar…
Die Kaap is nie meer die misdaadvrye gebied wat dit was nie en steeds meer gewelddadige misdaad kom voor, veral op toeriste, terwyl die DA-beheerde Wes-Kaapse regering skynbaar net so…
Die geskorste hoof van Gauteng se Departement van Gesondheid, dr. Barney Selebano, het bedank. Dit was hy wat die oorplasing van pasiënte goedgekeur het vanuit die Life Esidimeni fasiliteit na…
Mapule Veronica Mafolo is in die Schweizer-Reneke gebied gearresteer nadat sy en twee mans na bewering twee kalwers gesteel het wat hulle by ‘n veiling wou verkoop. Mafolo is ‘n…
‘n Offisier van Misdaad Intelligensie is gearresteer op klagtes van bedrog. Die kaptein word betrek by diefstal van staatsbates en daar word sover gegaan om hom te verbind met die…
Vrystaatse munisipaliteite kan nie ʼn “Dag-Zero” vir water bekostig nie en munisipaliteite en die provinsiale regering het ʼn verantwoordelikheid om toe te sien dat water so ver moontlik vir inwoners…
Nuwe gesigte, nuwe leiers, nuwe gedagtes, dit is wat besig is om in Duitsland gesien en gehoor word, en dit is op die lippe van elke Christen Demokratiese Unie (CDU)…
Die president van Turkye, Recep Tayyip Erdogan, het die afgelope naweek die Koerdiese stryders in die noorde van Sirië gedreig dat hy hulle sal uitwis binne enkele dae. Hy het…
Vladimir Poetin het opdrag gegee dat die Russiese oorlogsvloot gemoderniseer word om ook saam te val met die nuut ontwikkelde hipersoniese vuurpyl. Die oorlogskepe moet ondermeer toegerus word met die…
Angela Merkel se nuwe “groot koalisieregering” is nog nie behoorlik saamgestel nie, en die eerste krake verskyn met die konserwatiewes in die Christen Demokratiese Unie (CDU) wat ontevrede is met…
Die pas verkose Angeline Flor Pua (22) as Mejuffrou België het ’n herrie laat losbars op die sosiale media deur ontevredenes wat nou van rassisme beskuldig word. Sy is die…
Nuutste kommentaar