Zuma handlanger lei NVG

Natal se direkteur van vervolging, Moipone Noko, sal die voorsittende beampte wees van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se span wat die bykans 783 klagtes van bedrog teen Jacob Zuma moet ondersoek.

Noko is in 2013 deur Zuma aangestel is ten spyte daarvan dat daar ‘n ondersoek hangend was teen haar oor wanadministrasie en misbruik van haar posisie.

Dit is dus net ‘n voortsetting van beskuldigings dat die NVG Zuma beskerm.

Regskenners meen dat die NVG nie die entiteit moes wees wat die klagtes ondersoek nie maar eerder die hof.

Foto: Moipone Koko