Twee kontrakteurs vas oor omkopery

Twee City Power kontrakteurs is vasgetrek nadat hulle R2 000 van  ‘n inwoner van Aucklandpark gevra het om nie sy krag af te sny weens wanbetaling op sy kragrekening.

Metropolisie het die twee vasgetrek nadat ‘n lokval gestel is.

Herman Mashaba, die DA-burgemeester van Johannesburg, is “ontsteld” dat die gebeure klaarblyklik ‘n alledaagse verskynsel is.