R33 000 vir Koeëlvaste baadjies

Die SA Polisiediens het R6,7 miljoen spandeer op toeste van ‘n ligte kaliber koeëlvaste baadjie.

‘n Bestelling van R33 miljoen is geplaas by ‘n Indiese vervaardiger en volgens bewerings het ‘n middelman in Durban ‘n goeie deel van die R33 miljoen ontvang vir die sluiting van die kontrak.

Dr. Johan Burger van die Instituut van Sekuriteitstudies meld dat die kontrak aangegaan is sonder dat  tenders aangevra is en die prys word beskryf as “belaglik”. Dit is nie seker of die verskaffer bande het met ‘n bekende Indiese familie nie.