Konsert in Oos Kaap in chaos

‘n Musiekfees vir die plaaslike inwoners in Mthatha het in chaos geëindig toe nie een  van die top kunstenaars opgedaag het nie.

Woedende toeskouers het duisende rande se skade veroorsaak toe hulle hul frustrasie uitgehaal het en toerusting vernietig het.

foto: Die terrein van die konsert nadat die inwoners daarmee klaar was…