Geloftefeeste landwyd gehou

Eerskomende Saterdag is dit weer Geloftedag, wat in skrille kontras staan met Versoeningsdag, wat ‘n skepping is van die ANC-bewind.

Geloftefeeste vind landwyd plaas en hiermee is ‘n lys van enkele van die Geloftefeeste wat plaasvind:

 

Kloof Geloftefees

Plek: Kerksaal, AP Kerk Wonderboom

H/v Daan de Wet Nel Rylaan en Sewendelaan,

Hestiapark, Akasia, Pretoria

Geloftediens: Ds. Jan Viljoen (AP Kerk)

Gelofterede: Mnr. Louis van der Schyff

Hoofsekretaris HNP

Kontakpersone: Mnr. Fritz van Graan Mnr. Hermanus van der Schyff

Tel. 082 854 2643 Tel. 082 920 3764

 

Olifantsrivier-Oos Geloftefees

Plek: Olifantsrivier-Oos Geloftefeesterrein Rietkuil (Arnot Kragstasie)

Spreker: Mnr. Henk van de Graaf

Kontakpersoon: Mnr. Neels Kruger Tel. 072 342 4589

 

Bokkraal Geloftefees

Plek: Bokkraal Feesterrein, tussen Koster en Zeerust

Vanjaar word die 104e Geloftefees op dié terrein gehou.

Spreker: Dr. Pieter Möller

Kontakpersoon: Mnr. Evert du Preez Tel. 083 635 6528

 

Warmbad

Mabula Geloftefees

Plek: Mabula Boerevereniging Saal

Feesrede (09:00): Mnr. Pieter Aucamp

Kontakpersoon: Mnr. Corrie Nelson, tel. 082 574 3811

 

Saamtrek Geloftefees

Plek: Allanridge/Odendaalsrus

Geloftediens (09:30): Dr. Jannie Erasmus

Feesrede (11:00): Dr. Meyer de Kock

Kontakpersoon: Jaco Grobbelaar Tel. 082 417 2517

 

Akasia/DeWildt Geloftefees

Plek: Jopie Fourie-terrein,

3km wes vanaf Hornsnekpad aan die R513-pad vanaf Pretoria-Noord na Brits

Spreker (08:45): Prof. JS (Koos) Malan, UP

Geloftediens: Ds. Theuns Coetzee

Kontakpersone: Gawie Rossouw Manie Lemmer

Tel. 072 134 1105 Tel. 082 879 6969

 

Die Giel Kriel Geloftefees

Upington

Plek: Volle Evangeliese Kerksaal,

3de Laan, oorkant Duineveld-Suid

Geloftediens (09:30) Pastoor Dekker Stadler

Gelofterede: Adv. Jan van Zyl

Navrae: Tel. 083 655 2083 of 082 377 3911

 

Wilgefontein Geloftefees

Plek: Tussen Balfour en Greylingstad

Geloftediens (10:00) Ds. Adri van Staden

Gelofterede: (11:00) Mnr. Barend Pienaar

Kontakpersoon: Mnr. Hannes Strydom Tel. 082 351 5979

 

Paardekraal Geloftefees

Plek: Paardekraal Feesterrein, Krugersdorp

Gelofterede (09:00) Prof. H van der Wateren

Geloftediens: (11:00) Ds. Johan van Wyk

Kontakpersoon: Mnr. At von Well Tel. 082 348 3828

 

Doornfontein Geloftefees

Plek: Doornfontein Geloftefeesterrein

21 km vanaf Nylstroom op die Vaalwaterpad (R33)

Spreker: Mnr. Alwyn de Klerk

Kontakpersoon: Mnr. Pieter Prinsloo Tel. 076 395 5253

 

Lankverwacht Geloftefees

Vanrhynsdorp/Nieuwoudtville/Vredendal

Plek: Lankverwacht Gasteplaas en Kampeerterrein

Geloftediens: Ds. Jan Fourie

Gelofterede: Mnr. Paul Schultz

Kontakpersoon: Dr. Sakkie van der Merwe Tel. 071 868 0413

 

Bloedrivier Geloftefees

Plek: Bloedrivier

Geloftediens (09:30) Ds. Willem van der Merwe

Gelofterede: Mnr. Werner Weber

Navrae: Mnr. Johan Fourie Tel. 082 320 4133

Mnr Frik Moolman Tel. 082 973 6671

 

Laertrek Geloftefees

GPS 28º18’47.16”S, 28º32’34.01”E

Plek: Tussen Kestell en Bloemfontein, Oos-Vrystaat

Geloftediens (10:00) Ds. Coen van Rensburg (Newcastle)

Gelofterede (11:30) Ds. Ruan Combrink (Bethlehem)

Kontakpersoon: Mnr. Wessel Lourens Tel. 082 444 8818

 

Dewetsdrif Geloftefees

Plek: Tussen Potchefstroom en Viljoenskroon

Geloftediens (10:00): Ds. Peet Kraus

Gelofterede: Dr. Pieter Groenewald

 

Mosselbaai Geloftefees

Plek: Mosselbaai Stadsaal

Geloftediens (09:00): Ds. Danie van Dyk

Spreker: Adv. Lourens Joubert

 

Oberholzerskloof Geloftefees

Plek: Plaas Rhenosterfontein, Groot Marico-distrik

Geloftediens (10:00): Ds. Stefan Botha, NG Gemeente Groot Marico

Spreker: Me. Marli Steenkamp

Navrae: Mnr. Hennie van Eck Tel. 083 259 0223

 

Steenbokpan Geloftefees

Plek: Steenbokpan Boereverenigingsaal

Geloftediens (10:00): Mnr. Andries Pretorius

Spreker: Mnr. C van der Grijp

Kontakpersoon: Mnr. Chris Erasmus Tel. 073 212 7505

 

Verwoerdburg Geloftefees

Plek: Rooihuiskraal (Rooihuiskraalweg, suid van Hendrik Verwoerdweg, Wierdapark)

Geloftediens (09:00): Ds. Frikkie van Wyk

Spreker: Mev. Annemarie Carelsen

 

Witbank Geloftefees

Plek: Hervormde Kerk Witbank-Suid,

h/v Sturdeelaan en Jansenstraat agter Witbank Hospitaal

Geloftediens (09:00): Dr. Hendrik Breytenbach, AP Kerk Witbank

Gelofterede: Ds. Adriaan Appelgryn, Hendrina

Kontakpersoon: Mnr. Leon Viviers Tel. 082 894 5755

 

Majuba Geloftefees

Plek: Majubaberg Feesterrein

Geloftediens (10:00): Ds. Paul Buitendag

Spreker (11:30): Prof. Erik Holm

Kontakpersoon: Ds. Paul Buitendag Tel. 082 853 8900

Swaershoek Geloftefees 24º 30’21.6”S 27º52’06.3”E -24.505993 27.86842

Geloftediens (10:00): Ds. Lourens Prinsloo (APK Vaalwater)

Feesrede (11:15): Dr. Chris Botha (GK Nylstroom)