ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: December 29, 2017

Twyfel oor Sanral en SAPD veldtog

ʼn Uiters onsensitiewe veldtog word tans gevoer deur klaarblyklik Sanral en die SAPD waarin padgebruikers met massa-sms’e gedreig word om agterstallige etol-gelde te betaal, asook dat daar strafregtelik teen hulle…

Polisie korrup: 980 uit

Hoe korrup is die polisie werklik? Dit is die vraag wat kundiges vra nadat die Gautengse polisiekommissaris, luit.-genl. Deliwe de Lange onthul het dat 980 polisielede ontslaan is of bedank…

Nuwe trustee van RFD bevraagteken

Die Raad op Finansiële Dienste (RFD) het Jan Mahlangu aangestel as een van die tussentydse trustees van die Sala Pensioenfonds en die Munisipale Raad Pensioenfonds. Mahlangu het in 2010 bedank…

Nuwejaarsbonus vir motoriste

Motoriste is dalk van die min mense in die land wat goeie nuus kan verwag sommer vroeg in 2018. Met die Rand se sterk vertoning teenoor die dollar kan daar…

Rykes se rykdom word nog meer

Die rykstes onder die rykes het die afgelope jaar hulle skatte verder vermeerder en die 500 rykstes het gesamentlik sowat 4,6 miljard euro (byna R66 miljard) tot hulle bates bygevoeg….

Katalonië – simbool van vryheidstryd

Met ’n meerderheid van vyf setels in die regering van Katalonië, het die drie separatiste partye ’n onaanvegbare meerderheid in die parlement, en daarmee bevestig dat hulle steeds ten gunste…

Kos in bord – betaal ekstra asseblief!

’n Restaurant in Overpelt het ’n nuwe metode begin toepas om die vermorsing van voedsel te probeer inkort deur ’n heffing te plaas op oorskiet. Die restaurant het positiewe kommentaar…

Zimbabwe se diewe was ministers

Twee van die Mugabe-regering se kabinetsministers is deur die Zimbabwe polisie in hegtenis geneem nadat hulle betrap is dat bulle betrokke is by die diefstal van plaas implemente en ander…

Hitler se motor word opgeveil

’n Amerikaanse afslaersonderneming sê hulle beplan om een van Adolf Hitler se spogmotors op te veil in Las Vegas. Die woordvoerder wat met die media gepraat het, beweer dat die…

Merkel moet bedank as kanselier

Die ondersteuning van Duitse kiesers aan Bondskanselier Angela Merkel het ’n nuwe laagtepunt bereik volgens die jongste meningspeiling. Kanselier Merkel se aansien, en daarmee haar invloed as Europese leier, het…

Wêreld Nuusflitse – 29 Desember

Zimbabwe Die nuwe president van Zimbabwe,  Emmerson Mnangagwa , het die veteraan weermaghoof wat nou afgetree het, Constantino Chiwenga, aangewys as die nuwe visepresident van die land, en daarmee die…