ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: December 20, 2017

Ekonomiese aanduiders : 20 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.76 ( R12.73) Rand / euro  R15.12 ( R15.02) Rand / Britse pond R17.10 ( R17.05) VSA dollar / Bitcoin $16 702($18 789) Brent Ruolieprys per…

Wie is sekretaris-generaal?

Daar heers chaos, verwarring en verdeeldheid by die ANC se leierskonferensie. Die rede daarvoor is dat dit nou wil voorkom of daar ‘n aantal stemme weg is, wat dalk die…

Prasa steeds onder beleg

Die aksie groep UniteBehind het ‘n aansoek gebring in die Wes-Kaapse hooggeregshof teen die minister van vervoer, Joseph Maswanganyi, en Prasa. Die groep vra die hof vir ‘n dringende bevel…

Sewe protesgangers geskiet

Sewe protesgangers is in Rustenburg geskiet tydens ’n protes optrede. Inwoners van ‘n buurt het paaie blokkeer en busse verhoed om werknemers na die Rasimone myn te neem. Sekuriteitswagte het…

Thandi Modise en haar 50 dooie varke

Die SA Veearts Vereniging Raad het ‘n veearts, dr. Sameer Abbas, skuldig bevind op twee klagtes van oortreding van die raad se reëls. Abbas het naamlik geweier om bevindinge in…

Ramaphosa gebruik ook Afrika tyd

Dit is nie net Jacob Zuma wat hom daaraan skuldig maak om mense ure lank te laat wag omdat hy laat opdaag vir ‘n geleentheid nie. Verskeie joernaliste het ‘n…

Jacques Pauw gedagvaar deur SAID

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het ‘n aansoek gebring in die Wes-Kaap se hooggeregshof teen die joernalis en skrywer, Jacques Pauw, waarin hulle beweer dat hy vertroulike inligting in sy boek…

Holomisa se oproep aan ANC “ses”

Bantu Holomisa, leier van due UDM, het ‘n beroep gedoen op die ANC leiers om onmiddellik van Jacob Zuma as president van die land ontslae te raak. Hy voorsien geen…

Zuma gaan aan mag klou

Politieke ontleders is dit eens dat Zuma nie die land se presidentskap sal prysgee voor 2019 nie. Zuma verkeer onder druk van die Russe om kernkrag energie in te stel…

ANC Vroueliga ontsteld

In ‘n kultuur waar die man die dominerende party is, is die ANC Vroueliga baie ontsteld oor die pas afgelope ANC verkiesing. Uit die aard van die saak is hul…

Korrupte verkeersbeamptes vas

Die Padverkeer Bestuurskorporasie het in samewerking met die Nasionale Pad Anti-Korrupsie eenheid toegeslaan en vier beamptes gearresteer by ‘n toetsstasie. Voertuig padwaardigheidsertifikate is uitgereik op ‘n ID dokument van ‘n…

Rebelle gebruik Iran vervaardigde missiele

Die Amerikaanse ambassadeur in die Verenigde Nasies, Nikki Haley, het Iran daarvan beskuldig dat hy die internasionale wet oortree en geskend het deur die rebelle in Jemen van missiele te…

Sjina bou nog onwettige eilande

Beijing is besig om nog ’n kunsmatige eiland te bou om sodoende sy seegebied verder uit te brei, en rig dit in met ’n ten volle toegeruste lugmagbasis. Die bevinding…

Bitcoin is 16 keer meer as in Januarie

Die virtuele Bitcoin geldeenheid is tans sowat 16 keer meer werd as wat dit aan die begin van Januarie vanjaar was. Spekulante en geldbase het reeds miljoene Rand, of enige…

Botsing kom tussen EU en Pole

Politieke ontleders is van mening dat ’n ernstige botsing te wagte is tussen leiers in die Europese Kommissie en die nasionalistiese regering  in Pole. Die geskil gaan hoofsaaklik oor Pole…

Katalonië se ander politieke party

Ines Arrimadas is slegs 36 jaar oud, maar ’n dinamiese leier van ’n politieke party in Katalonië wat die aanspraakmakers op verkiesingsoorwinnings, se kaarte deurmekaar kan krap. Haar gematigde regs-konserwatiewe…

VSA regter gooi handdoek in

Matthew Petersen, wat as regter voorgestel is deur president Donald Trump van Amerika, het handdoek ingegooi nadat hy gesukkel het om vrae te antwoord tydens sy verhoor in die Senaat….