ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: December 19, 2017

Ramaphosa ANC-leier: wat nou?

Die ANC het sy nuwe leierskorps aangewys, en nou is die vraag natuurlik wat die toekoms nou gaan inhou? Die feit is dat die uitslag baie interessant is, en “toevallig”…

Ekonomiese aanduiders : 19 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.73 ( R13.07) Rand / euro  R15.02 ( R15.38) Rand / Britse pond R17.05 ( R17.44) VSA dollar / Bitcoin $18 789($18 908) Brent Ruolieprys per…

Lam nuwe leierskap vir ANC

Die sogenaamde Top Ses van die ANC is netjies verdeel in drie Ramaphosa-mense, en drie Zuma-mense. Alhoewel Cyril Ramaphosa wel met ‘n klein meerderheid teen Nkosazana Dlamini-Zuma tot president van…

Misdadigers sou president moet verkies

Ses afgevaardigdes na die ANC se leierskonferensie is in hegtenis geneem nadat hulle in besit betrap is nadat ‘n gesteelde vuurwapen in hulle besit gevang is. Waarnemers sê dit wys…

Meningsverskille oor gratis hoër onderwys

ANC-president Jacob Zuma se onverwagse aankondiging verlede week dat hoër onderwys volgende jaar vir sekere studente gratis sal wees, het gelei tot heelwat konsternasie en verwarring. Selfs Malusi Gigaba, die…

Betlehem burgemeester betrap met R2,8 miljoen

Die burgemeester van Bethlehem, Lindiwe Makhalema, is betrap met R2,8 miljoen kontant in die bagasiebak van haar motor. Volgens berigte het ‘n plaaslike inwoner haar “verklik” by die polisie. Sy…

Drie maatskappye “sigbaar” by Nasrec

Drie maatskappye wat verdagte verhoudings met die regering het, het stalletjies by Nasrec gehad tydens die ANC sirkusagtige verkiesing. MultiChoice, Sasstec en Sharks Security Services was sigbaar met hul stalletjies….

Dlamini kry slae

Die uitlatings van Bathabile Dlamini dat die inwoners van die land staatskaping moet vergewe soos wat hul apartheid vergewe het, het skerp kritiek vanuit eie geledere ontlok. Die ANC Vroueliga…

Vandalisme kos miljoene

Nadat die Wes-Kaapse treindienste al tot stilstand gekom het as gevolg van vandalisme, het Metrorail ‘n multimiljoen rand plan aangekondig in ‘n desperate poging om hulle bates te beskerm. ‘n…

Kersfeeswerke

Wanneer iemand na aan ons verjaar, gee ons met graagte aan daardie persoon ‘n geskenk, hetsy klein of groot na gelang van wat gepas is. Wat ons nie doen nie,…

Nuwe aarde planeet – Google help Nasa

Navorsers van die Amerikaanse Ruimtevaart Agentskap het met behulp van die tegniese vaardigheid van Google daarin geslaag om met die Kepler teleskoop groot hoeveelhede nuwe data te bekom uit die…

Oostenryk maak nuwe regering bekend

Die Oostenrykse konserwatiewe Volksparty van kanselier Sebastian Kurz en die nasionalisties Vryheidsparty het die afgelope naweek hulle koalisie akkoord bevestig en ’n indeling van ampte in die kabinet gefinaliseer. Die…

Poolse Senaat bekragtig hervorming

Die Poolse Senaat het uiteindelik die deur oopgemaak vir die reg om politieke benoemings van regters deur te voer en daarmee gelykstaande is met prosedures in ander lande van die…

Australiër verkoop wapens aan Noord-Korea

’n Man van Sydney in Australië is deur die land se polisie in hegtenis geneem nadat vasgestel is dat hy belangrike komponente vir die vervaardiging van ballistiese missiele aan die…

Reuse geraamte kry nuwe eienaar

Die oorspronklike geraamte van ’n mammoet oerdier, ook bekend as ’n oer-olifant wat na bewering 10 000 jaar gelede op aarde geleef het, is in die Franse stad Lyon opgeveil en…

Wêreld Nuusflitse – 19 Desember

Argentinië In Argentinië is die hoof van die land se vloot ontslaan na die verdwyning van ’n duikboot wat die lewens van 44 manskappe geëis het.   Chili ’n Konserwatiewe…