Weer ‘n toeriste roof by OR Tambo

Ten spyte van versekering deur die bewind se minister van polisie dat veiligheid by lughawens verskerp is , is toeriste kort na hul aankoms by Johannesburg se internasionale lughawe beroof van meer as R27 000 deur onder andere ‘n persoon wat hom voorgedoen het as ‘n polisiebeampte.