Veldwagters help Renosterstropers

Sanparke se besturende direkteur, Glenn Phillips, glo dat renosterstropers gehelp word deur veldwagters.

Hy sê daar is sindikate in die Kruger Wildtuin wat gebruik maak van veldwagters en SAP en Sanparke is besig om die persone bloot te lê.