Uitlander betrap met dwelms

Beamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het ‘n Ethiopiese man betrap met dwelms ter waarde van R4, 5 miljoen.

Die voorval het op Johannesburg se internasionale lughawe plaasgevind.

Kenners wys dat dit hoofsaaklik Afrikane is wat toenemend aangekeer word vir hulle betrokkenheid is by dwelmsmokkelary.