Twee watertenks gesteel

Twee watertenks wat in gebiede geplaas is om water te voorsien weens water toevoer onderbrekings, is gesteel.

Sandton, Bryanston, Woodmead, Morningside, Alexandra en Linbro Park is geraak deur ‘n toevoerpyp wat gebars het.

Die is nie bekend waar die tenks gesteel is nie.