Sleepwa met lyke op M 1

‘n Oop sleepwa met 16 volwasse en 26 dood gebore babalyke het verkeer op die M1 in Johannesburg tot stilstand gebring toe twee van die wiele van die sleepwa afgeval het.

Polisie en hospitaal woordvoerders het bevestig dat die “vervoerkontrakteur” nie die nodige dokumentasie gehad het om die lyke te vervoer nie.

Skok is uitgespreek oor die wyse waarop die lyke in ‘n oop sleepwa vervoer is.

Dit word nie gemeld of die kontrakteur ‘n SEB lid is nie.