SA skrywer se man vermoor

Huismoordenaars het die bekende SA skrywer en spreker, Nikki Bush, se man , Simon Bush, Saterdagoggend by hul huis in Douglasdale in Johannesburg doodgeskiet tydens ‘n huisbraak.

Twee loopfone, twee horlosies en twee skootrekenaars is geneem, wat daarop dui hoe min ‘n lewe in Suid Afrika werd is.

Foto: Nikkie Bush